Skatlam is g’n gewone skaap nie. O, nee, vir haar is die weiveld
nie genoeg nie. Sy’t ’n droom – 'n wonderlike droom ... al is sy
baie lief vir haar raserige familie. Skatlam wil haar eie hotel he!
Sy trotseer baie gevare op pad na die hotel toe – die honger wolf
en 'n sissende slang. En dan’s daar nog die draak agter die hotel
... Geniet Skatlam se soeke om haar droom te bewaarheid in die
pragboek. En leer hoe belangrik dit is om jou drome na te volg...
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!