Hierdie gewilde dagboek vir seuns tussen agt en veertien is nou selfs
beter! Met ’n nuwe ontwerp en oulike aktiwiteite is hierdie A5 dagboek
vir skoolseuns ’n moet-hê en sal dit beslis nog gewilder wees as
voorheen.
Die nuwe kenmerke sluit in:
- Twee dae per bladsy met spasie vir ouer se handtekening
- Persoonlike inligtingsbladsy
- 2021 kalender, skooltermyne en openbare- en skoolvakansies
vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
- Klasroosters, roosters vir naskoolse aktiwiteite en
eksamenroosters
- Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en
veiligheidswenke op elke blad
- 'n Bordspeletjie op die agterkant
- Woordoekspeletjies en doolhowe
- Soek-die-verskil-bladsye
- Suid-Afrika se volkslied
- Ruimtetuig-animasie onder op elke blad
- 210 x 142 mm, sagteband
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!