Hierdie gewilde dagboek vir meisies tussen agt en veertien is nou selfs beter! Met ’n nuwe ontwerp en oulike aktiwiteite sal hierdie dagboek skoolmeisies se harte steel en gewilder wees as ooit. Die nuwe kenmerke sluit in:
• Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en veiligheidswenke op elke blad.
• ’n Bordspeletjie op die agterkant.
• “My gunsteling . . . ”-blaaie.
• Woordsoekspeletjies.
• Vriendskapafdeling agterin met plek om vriende se gunstelinge en ander inligting in te skryf.
• Kuns vir meisies wat hul kreatiwiteit sal laat vloei.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!