Otto en Emily het ’n nuwe onderwyser wat baie vreemd optree
en gedurig vrae vra oor Otto se vermiste oom Archibald. Harry
Griesel het ook probleme: Iemand het ’n onwettige deurgang na
Die Oorkant oopgesluit en nou krioel die stad van zombies! Die
SBI moet dadelik uitvind wie die skuldige is en Otto en sy
vriende is op die punt om die raaisel op te los, wanneer tannie
Sharon haarself skielik in groot gevaar bevind.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!