Byna 80 praktiese wenke om die vonkel terug te sit in jou vrou-wees.
Die vrou van vandag is besig en aan die gang. Daarom is die kort en kragtige inspirasie-gedagtes in 1 minuut-inspirasie vir vroue net wat jy nodig het om die vonkel terug te sit in jou vrou-wees.
Saam met Bybelverse, aanhalings en vertellings wys Stan en Linda Toler in dié sakpas-boekie hoe jy jou selfvertroue ’n hupstoot kan gee.
Die byna 80 kort, praktiese wenke in sluit in:
- Leer iets nuuts
- Gee vir iemand ’n drukkie
- Bederf jouself
1 minuut-inspirasie vir vroue is ’n minuut se inspirasie en bemoediging vir ’n besige vrou soos jy wat jou sal help om die vrou te word wat jy graag wil wees.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Minute Motivators for Women
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!