Waarom verhoor God sekere gebede, maar “ignoreer” ander? Dit is ’n eeue
oue vraag. Is dit omdat God wispelturig is, of steek daar meer in ons
gebedslewe as wat ons dink?
In Gebede wat God altyd verhoor ondersoek Stephan hierdie vraag aan die
hand van die volgende punte:
1. ’n Diepgaande ontleding van die volledige boek Habakuk.
2. ’n Ondersoek na die geheime tot ’n effektiewe gebedslewe.
3. ’n Bybelse handleiding vir gebed met ruimte vir persoonlike nadenke.
Deur ’n epiese gebedsreis saam met die profeet Habakuk, deel Stephan
Joubert die geheime tot ’n kragtige en effektiewe gebedslewe.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!