Klein dogtertjies hou van prinsesse met hulle tiaras, balrokke en
alles wat blink is. Hierdie pragtige prentjie-storieboek leer
dogtertjies hoe om soos ’n ware prinses en dogter van die Koning op
te tree. In My prinses leer om dapper te wees word Grace en Hope
geboelie deur ’n seun op hulle gunsteling glyplank by die parkie.
Gaan hy hulle keer om pret te he? Die meisies leer ’n kosbare les
oor dapperheid – by koningin Ester uit die Bybel. Die storie begin
met ’n rympie oor prinses-wees en sal ure se leesgenot vir klein
prinsessies wees. Ook beskikbaar in Engels onder titel My
Princesses Learn to be Brave.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!