0
Your cart

Your cart is empty

Books > Humanities > Religion & beliefs

Not currently available

Prediker - 'n Bybelstudie om die sin van die lewe te ontdek (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R41
Discovery Miles 410
You Save: R8 (16%)
Prediker - 'n Bybelstudie om die sin van die lewe te ontdek (Afrikaans, Paperback): Stephanie Shott

Prediker - 'n Bybelstudie om die sin van die lewe te ontdek (Afrikaans, Paperback)

Stephanie Shott

 (sign in to rate)
List price R49 Loot Price R41 Discovery Miles 410 You Save R8 (16%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Ontgin in die 6 weke lewenswyshede uit Prediker oor hoe om ’n doelgerigte lewe te leef met ewigheidswaarde. Daar is soveel dinge in die wereld wat ons aandag probeer aflei van wat werklik saak maak in die lewe. Soveel dinge waaruit ons probeer sin maak om te weet hoe om ’n lewe met ewigheidswaarde te leef. Gelukkig het God vir ons riglyne gegee in die boek Prediker. Prediker ondersoek die lewenswyshede wat Salomo met ons deel, wyshede wat alle tyd oortref. In hierdie 6 week lange Bybelstudie, met 5 studies vir elke week, word vroue uitgedaag en bemoedig om ’n doelgerigte lewe te leef en te fokus op die dinge wat werklik saak maak in die lewe. Met besprekingsvrae ontwerp om vroue se hart te ondersoek en die lewenswyshede in jou lewe toe te pas, sal hierdie Bybelstudie jou help om betekenis te gee aan jou dae hier op aarde.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: 2018
Authors: Stephanie Shott
Dimensions: 245 x 171 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 236
ISBN-13: 978-1-4316-1803-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > General
Books > Religion & Spirituality > General
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1803-9
Barcode: 9781431618033

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners