Nog 'n opwindende titel in die gewilde reeks sprokies met lesse.
Prinses Arabella is verveeld en vertel leuens om haar dae prettiger
te maak. Maar dan bring al haar leuens haar in die moeilikheid, en
wie gaan haar nou help? Gebruik hierdie verwerking van 'n bekende
sprokie en leer kinders hoe belangrik dit is om die waarheid te
vertel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!