Jan hou baie van boomklim, maar hy mag nie in die nuwe
boontjierank in hulle tuin opklim nie. Sal hy die versoeking kan
weerstaan wanneer die boontjieranke hoog in die lug op groei?
Met hierdie oorspronklike sprokie oor Jan kan kinders van
eerlikheid leer. Die boek bevat ook besprekingspunte en ’n
aktiwiteit om saam met kinders te doen.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!