0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Ter Wille van die Liefde (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R206
Discovery Miles 2 060
You Save: R34 (14%)

Ter Wille van die Liefde (Afrikaans, Paperback)

Susan Olivier

Series: Super Romanza

 (sign in to rate)
List price R240 Loot Price R206 Discovery Miles 2 060 You Save R34 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Sy wens sy kon omdraai …

Anja kon haar geluk nie glo toe sy die vakature by die HoŽ Prestasiesentrum in Pretoria in haar inboks sien nie. Dis so reg in haar kraal. Hulle soek ʼn fisioterapeut wat deel is van ʼn span medici en sportkundiges wat met belowende sportsterre werk. Nie alleen het sy die vereiste kwalifikasies nie, maar sy was in eie reg ʼn sportster. Vir jare was sy die junior nasionale vrouetenniskampioen in die land. Dis ook hoekom die Universiteit van KaliforniŽ haar ʼn sportbeurs aangebied het. Helaas het die opkikkerskandaal ʼn einde aan haar sportdrome gebring. Die saak is wel in haar guns geskik, maar teen ʼn duur prys. Haar dryfveer vir groot tennis is weg, en sy gaan lank aan die regskoste afbetaal. Hierdie is die geleentheid waarna sy soek, en sal haar in staat stel om weer in Suid-Afrika 'n nuwe begin te maak.

Maar toe gaan haar tannie Amelia dood, en sy moet terugkeer na haar geboortedorpie in KwaZulu-Natal, Glenville, om toe te sien dat die boedel afgehandel word. Sy ervaar baie konflik want haar eksverloofde, sy vrou en kind bly in die huis langs haar tannie. Anja het hom en die vrou in 'n vurige omhelsing betrap weke voor hulle sou trou, en is toe landuit. En nou gaan sy weer Henk se ouer broer, Riekert moet sien. Die man wat altyd met sy broeiende blik en donker oŽ regdeur haar kon sien ...

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Super Romanza
Release date: December 2018
Authors: Susan Olivier
Dimensions: 198 x 129 x 20mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 304
ISBN-13: 978-0-7993-9141-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
LSN: 0-7993-9141-7
Barcode: 9780799391411

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners