0
Your cart

Your cart is empty

DVD > Afrikaans

Not currently available

Die Spook Van Uniondale (Afrikaans, DVD) Loot Price: R23
Discovery Miles 230

Die Spook Van Uniondale (Afrikaans, DVD)

Tanya Van Graan, Tobie Cronje, Adam Tas

 (2 ratings, sign in to rate)
Loot Price R23 Discovery Miles 230

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Stefan, ’n jong sakeman, is oppad na sy ouers in die Baviaanskloof. Sy Paasnaweekplanne verander egter drasties wanneer sy voertuig net buite Uniondale meganiese probleme ontwikkel en in Willowmore finaal die gees gee.

Terwyl hy wag dat die vreemde werktuigkundige op die dorp sy motor herstel, vertoef hy in die plaaslike hotel waar die eksentrieke kroegman hom die storie van die spookmeisie van Uniondale vertel. Die storie is van die verliefde Johan en Marie wie se toekomsdrome saam vinnig aan flarde geruk is.

Stefan ontmoet ook ’n jong boeremeisie, Sonja, op die dorp, en die aantrekkingskrag tussen hulle is dadelik daar.

General

Studio: Moving Billboard Picture Company
Release date: December 2014
Actors: Tanya Van Graan • Tobie Cronje • Adam Tas
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 41 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Languages: Afrikaans
Subtitles: English
Age restriction: A PG
Categories: DVD > Afrikaans
DVD > Drama
DVD > Romance
DVD > Feature Film
LSN: X5G-LHP-4FH-6
Barcode: 6003805926456

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners