0
Your cart

Your cart is empty

DVD > Afrikaans

Not currently available

Jakhalsdans (Afrikaans, DVD) Loot Price: R23
Discovery Miles 230
You Save: R106 (82%)

Jakhalsdans (Afrikaans, DVD)

Theuns Jordaan, Elizma Theron, Christina Storm, Neil Sandilands

 (4 ratings, sign in to rate)
List price R129 Loot Price R23 Discovery Miles 230 You Save R106 (82%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Mara Malan wil haar dogterjie Mia in 'n veilige. vriendelike omgewing grootmaak. Daarom trek hulle na 'n klein dorpie die Karoo, waar Mara as onderwyseres begin werk. Sy ontdek gou die skool is in 'n finansiele verknorsing - en besluit om self die R500 000 in te samel wat die katastrofe kan keer.

Loxton se troebadoer Davvid Le Fleur inspireer haar om 'n musiekkonsert te reel - haar heel laaste uitweg. Maar hoe gemaak as geen van die groot Afrikaanse musieksterre haar oproepe wil beantwoord nie? Met die tyd wat vinnig min raak, en die beste pogings van haar en twee kollegas wat op niks uitloop nie, lyk dit of alles verlore is.

Maar dan maak klein Mia vriende met die geheimsinnige kluisenaar op die dorp. Is dit die wonderwerk vvaarop Mara gehoop het? Of gaan haar stadsjapie-ingesteldheid alles bederf? Want hier in die Karoo werk dinge so 'n bietjie anders.

General

Studio: Phoenix Rising
Country of origin: South Africa
Release date: May 2010
Actors: Theuns Jordaan • Elizma Theron • Christina Storm • Neil Sandilands
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 34 minutes
Region encoding: Multizone. Plays in all DVD players.
Languages: Afrikaans
Age restriction: PG
Categories: DVD > Afrikaans
DVD > Drama
DVD > Feature Film
LSN: XDD-8D9-NFH-1
Barcode: 6009697489093

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners