Books > Christianity > Christian life & practice
|
Not currently available
Die Visuele Evangelie (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R157
Discovery Miles 1 570
You Save: R33
(17%)
|
|
Die Visuele Evangelie (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
List price R190
Loot Price R157
Discovery Miles 1 570
You Save R33 (17%)
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Die Bybel se diepste waarhede visueel verduidelik vir 地 nuwe
generasie. Ons leef in 地 tyd waarin mense al hoe meer op visuele
voorstellings staatmaak om nuwe en moeilike konsepte te verstaan.
Maar die visuele voorstelling van waarheid is nie nuut nie. God het
self visuele voorstellings gebruik om sy mense die waarheid te
leer. Die tabernakel van die Ou Testament was 地 visuele
voorstelling van die mens se verwydering van God en God se afdaling
na sy volk toe. Elke deel van die tabernakel was bedoel om iets van
die mens se verraad teenoor God en God se liefdevolle antwoord
daarop te weerspieel. Net so is die sakramente van die Nuwe
Testament visuele voorュstellings van die mens se sonde en God se
antwoord. Selfs die kruis was beide realiteit en 地 visuele
demonュstrasie. Challies en Byers wil die konsepte en beginsels van
sistematiese teologie op 地 vars en informatiewe manier oordra.
Hulle doen dit met behulp van: Diagramme en grafiese voorstellings
van teologiese uitgangspunte;Praktiese insigte en toepassings vir
die daaglikse lewe;Fokusblokkies met ekstra verduidelikings en
aanbevelings vir verdere leeswerk. Die visuele evangelie stel die
Bybel se diepste waarhede op so 地 manier voor dat dit gesien en
verstaan kan word deur 地 generasie wat ingestel is op die visuele.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.