0
Your cart

Your cart is empty

Books > Food & Drink > General cookery

Not currently available

Superkos Vir Superkinders - Die Kos Revolusie: Die Kinderboek (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R140
Discovery Miles 1 400
Superkos Vir Superkinders - Die Kos Revolusie: Die Kinderboek (Afrikaans, Paperback): Tim Noakes, Jonno Proudfoot, Bridget...

Superkos Vir Superkinders - Die Kos Revolusie: Die Kinderboek (Afrikaans, Paperback)

Tim Noakes, Jonno Proudfoot, Bridget Surtees

 (sign in to rate)
Loot Price R140 Discovery Miles 1 400

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die Kos Revolusie het die wereldwye vetsug-epidemie aangespreek met 'n revolusionere benadering tot eet: Dit het diepgewortelde oortuigings uitgedaag, was (en bly steeds) 'n rekordverkoper regoor Suid-Afrika, en het mense se lewens verander. Met Superkos Vir Superkinders beoog die skrywers 'n revolusie in kindervoeding.

Hulle glo dit is tyd om die kindervoedselbedryf sowel as ons uitgediende aannames daaroor uit te daag – tyd om ons kinders die beste voeding en die beste wegspring in die lewe te gee.

Superkos Vir Superkinders is nie 'n banting-kookboek nie, en gaan nie oor ‘geen-koolhidrate’ voeding vir kinders nie. Maar deur 'n ‘ware kos’ eetplan wat laag in suiker en verfynde koolhidrate is, te bepleit, verteenwoordig dit Die Kos Revolusie se volgende stap om die wereld te verander.

General

Imprint: Real Meal Revolution (Pty) Ltd
Country of origin: South Africa
Release date: November 2015
Authors: Tim Noakes • Jonno Proudfoot • Bridget Surtees
Dimensions: 265 x 206 x 29mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 357
ISBN-13: 978-1-928230-28-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Cookery / food & drink etc > General cookery > General
Books > Food & Drink > General cookery > General
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Kook en Geniet
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Lifestyle
LSN: 1-928230-28-8
Barcode: 9781928230281

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners