Ontdek die elemente: die boublokkies van materie waaruit nie net
ons wêreld nie, maar die ganse heelal opgebou is. Dié kleurryke
boek wys hoe elke element lyk en beskryf die uitsonderlike maniere
waarop ons geleer het om elkeen van hulle te gebruik. Van aktinium
tot yster – Die periodieke tabel-boek bied al 118 elemente aan in
’n visuele gids propvol pragfoto’s en boeiende feite. In 2019 is
die periodiek tabel 150 jaar oud.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!