Elke huwelik kom soms voor uitdagings te staan. Hoe huweliksmaats
hierdie uitdagings hanteer, sal bepaal hoe gelukkig en geseënd hulle
huwelik sal wees.
In Gebede vir ’n geseënde huwelik gee Tony Evans ’n versameling
kragtige gebede wat 15 van die vernaamste kwessies aanroer waarmee
huweliksmaats te doen kry. Dit is kwessies soos kommunikasie, konflik,
beskerming, geestelike groei en genesing. Vir elke onderwerp is daar
gebede gebaseer op elke deel van die wapenrusting van Efesiërs 6.
Huweliksmaat kan hierdie gebede woord vir woord bid, dit parafraseer of
as beginpunt gebruik vir hulle eie gebede.
Gebede vir ’n geseënde huwelik sal huweliksmaats lei om elke aspek van
hulle huwelik aan God op te dra en Christus in hul huis en huwelik laat
triomfeer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!