Kate se pa kanselleer hulle Durban-vakansie en sleep haar saam na
Kaimanskuil, ’n plaas in die Klein-Karoo waar hy grootgeword het.
Sommer met die intrapslag gee die spokerige plaas en sy weird mense
Kate koue rillings, maar stormweer laat die drif afkom en hulle is
vasgekeer. In die donker kloof agter die opstal word Kate se
tergende vrae beantwoord: Skuil daar regtig ’n meermin in die
riviere van die Klein-Karoo? En wat het sy met haar, Kate, te doen?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!