Met Dawid en Goliat – Soek, vind, ontdek word klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan
die wonderlike verhaal van Dawid en Goliat. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die
voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan.
Die boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kleingoed se aandag trek
en hulle opgewonde maak om weer en weer dié immergewilde storie te hoor. Daar is ook ’n boek oor Noag se
ark in die reeks.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!