Met Slaaptydstories uit die Bybel het kinders ’n wonderlike manier om die dag af te sluit en rustig te raak vir
slaaptyd. Die kindervriendelike teks en illustrasies sal hul verbeelding aangryp en praat met hul kinderharte.
Daar is tien van die mees geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament. Die kleingoed sal kennis
maak met helde soos Josef, Daniel, Dawid en Ester asook Jesus.
Dit is ’n boek wat oor en oor geniet kan word, aand ná aand. En die kleingoed sal vir seker vra: “Lees dit net
nog ’n keer!” Beslis ’n boek om met iemand spesiaal te deel.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!