Books > Language & Literature > Literature: history & criticism > Literary studies
|
Not currently available
Die storie van Afrikaans: Uit Europa en van Afrika - Die biografie van 'n taal (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R430
Discovery Miles 4 300
|
|
Die storie van Afrikaans: Uit Europa en van Afrika - Die biografie van 'n taal (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R430
Discovery Miles 4 300
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
In hierdie boek- wat in twee dele gepubliseer word en gedeeltelik
gebaseer is op E.H. Raidt se Afrikaans en sy Europese verlede –
word opnuut gekyk na Afrikaans se veelkantige herkoms: die Europese
geskiedenis van Afrikaans (grondig vernuwe en beduidend aangevul)
en veral Afrikaans se Afrikaherkoms – oor die opbouproses sedert
die 17de eeu om Afrikaans in 1925 as amptelike taal erken te kry,
Afrikaans se ontwikkeling as volwaardige standaardtaal in die 20ste
eeu en veral die aanneem van die funksies wat hiermee gepaard gaan,
Afrikaans se ongelukkige apartheidsverlede en die bevrydings- en
versoeningsprosesse wat hierna nodig was. Die wit verlede van
Afrikaans word aangevul met die bruin en swart verlede sodat 'n
gedeelde verlede van die sprekers van Afrikaans na vore kom. Die
storie van Afrikaans is die biografie van Afrikaans soos dit op
drie kontinente ontwikkel het: in Europa (waar die ontwikkeling van
Nederlands as die basisvorm van Afrikaans gedokumenteer en
uitgebeeld word), in Afrika (waar die 17de-eeuse Hollandse dialek
met verloop van tyd onder eiesoortige omstandighede en onder
invloed van verskeie faktore uiteindelik volwaardig Afrikaans
geword het) en in Asie (waar die impak van die taal van die slawe
die wordende Afrikaans beinvloed het tot die vorm wat dit wel
geword het). Die outeurs gee aan die hand van talle illustrasies ’n
nuwe, meer volledige en inklusiewe blik op Afrikaans se
ingewikkelde verlede. In Deel 1 word die Europese verlede van
Afrikaans weergegee. In Deel 2 kom die Afrikaverlede van Afrikaans
aan bod. Die boek verken paaie wat nog nie voorheen ontgin is nie,
en dit sal 'n besliste bydrae tot die debat oor Afrikaans se
verlede wees.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
Buy 2, Get An Extra 20% Off
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.