Baie mense het vrae oor presies wat om te bid en hoe om te bid. In Gebede uit die hart gee dr. Warren Wiersbe
antwoorde op sommige van hierdie vrae terwyl hy ook ondersoek instel na hoekom en hoe God mense vra om te
bid.
Gebede uit die hart bied praktiese hulpmiddels wat nuwe en ervare gelowiges help om gebed deel te maak
van hulle daaglikse lewe. In hierdie boek sal hulle God se wil vir hulle gebedslewe ontdek, hoe hulle verhouding
met God en ander mense hulle gebedslewe beïnvloed en wat dit beteken om vir hulle vyande te bid.
Met hierdie diep geestelike boek lei dr. Wiersbe lesers doelbewus weg van streng godsdienstige reëls oor
gebed wat in die Bybelse tyd toegepas is. Hy moedig gelowiges eerder aan om vreugde te vind in God se
teenwoordigheid terwyl hulle die daaglikse gewoonte beoefen om in gesprek met God te tree.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!