0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories

Not currently available

Ek lees self 12: Jakkals en wolf en die klip (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R56
Discovery Miles 560
You Save: R9 (14%)
Ek lees self 12: Jakkals en wolf en die klip (Afrikaans, Paperback): Wendy Maartens

Ek lees self 12: Jakkals en wolf en die klip (Afrikaans, Paperback)

Wendy Maartens

Series: Ek lees self

 (sign in to rate)
List price R65 Loot Price R56 Discovery Miles 560 You Save R9 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Jakkals en Wolf beleef hope avonture saam. Hulle vang vis, maak 地 draai in Boer se skaapkraal om 地 paar vet skape te probeer vang, en bou selfs saam-saam 地 huis. Maar die skelm Jakkals is gedurig besig om vir arme ou Wolf 地 streep te trek of nare poetse op hom te bak. Geslagte Afrikaanse kinders het grootgeword met die prettige avonture van Jakkals en Wolf. In hierdie fantastiese leesreeks vertel Wendy Maartens die klassieke stories in eenvoudige taal wat selfs die huiwerigste beginnerlesers kan baasraak. Oor die reeks. 地 Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige, bekostigbare dierestories sal ure se leesvermaak verskaf. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

General

Imprint: Lapa Publishers
Country of origin: South Africa
Series: Ek lees self
Release date: August 2016
Authors: Wendy Maartens
Dimensions: 212 x 137 x 5mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 24
ISBN-13: 978-0-7993-7912-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Fiction > Animal stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > Animal Stories > General
Books > Children's Fiction & Fun > General
Books > Afrikaans > Kinder en Tiener Fiksie
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 0-7993-7912-3
Barcode: 9780799379129

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners