Books > Christianity > Christian liturgy, prayerbooks & hymnals
|
Not currently available
Gebede Uit Die Bybel (Afrikaans, Paperback)
|
|
Gebede Uit Die Bybel (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
We don't currently have any sources for this product. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Wanneer jy die Skrif hardop bid, sal jy kragtige resultate sien.
Dit het Jesus se lewe ons geleer. In Gebede uit die Bybel bied
Wesley en Stacey Campbell vir ons 'n skatkis van gebede direk uit
die Skrif. Die gebede is in agt kategoriee verdeel wat chronologies
gerangskik is, net soos hulle in die Bybel verskyn. Dit sluit in:
teofaniee, die Psalms, wysheidsgebede, Hooglied, gebede van die
profete, gebede van Jesus, Apostoliese gebede en liedere van
Openbaring. Elke afdeling sluit 'n inleiding en praktiese riglyne
in oor hoe en wanneer om die gebede te bid. Of jy 'n beginner of 'n
gesoute voorbidder is, hierdie boek gee vir jou vinnige en maklike
toegang tot 88 kragtige, Bybelse gebede vir enige situasie in die
lewe. Dit is 'n unieke bron wat jy weer en weer kan raadpleeg, en
jou in 'n dieper gesprek met God sal inlei.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.