Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV) bied ’n unieke balans tussen
noukeurigheid, akkuraatheid en lesersvriendelikheid en is reeds baie
gewild by duisende lesers.
Die NLV standaard-uitgawe is beskikbaar in ’n verskeidenheid omslae wat
by elkeen se smaak en sak sal pas. Hierdie uitgawe bied die volgende:
- Verhelderende voetnote
- 9 punt lettergrootte
- Dubbelkolom-uitleg
- 8 volkleur-kaarte
- Merklint
- Duimgrepe
- Bladsye silwergerand
- Verpakking: “Sleeve”
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!