Books > Health, Home & Family > Mind, body & spirit > Mind, body, spirit: thought & practice
|
Buy Now
Hebbelikhede (Afrikaans, Paperback)
Loot Price: R58
Discovery Miles 580
Other Buying Options
Seller Price
R245
Expected to ship within 2 - 4 working days
|
|
Hebbelikhede (Afrikaans, Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R58
Discovery Miles 580
Expected to ship within 4 - 8 working days
|
Elke mens het 'n eie persoonlikheid en 'n spesifieke geaardheid.
Dit is wat ons individue maak. 'n Mens se persoonlikheidstipe maak
jou vatbaar vir sekere hebbelikhede. Volgens die verklarende
handwoordeboek van die Afrikaanse taal is 'n hebbelikheid 'n
"(hinderlike) gewoonte, aanwensel, neiging". Besonder
individualistiese mense is dikwels interessante mense. Hulle
hoekigheid en andersheid is kleurvol. Hulle woede of spoggery of
skindery of opneukery of dwarsheid of ondersteboheid is die sout en
peper van menslikheid. Hierdie titel gaan egter oor geaardhede wat
vasval in sekere hebbelikhede dermate dat dit die persoonlikheid
oorheers. Dit word dan iets wat ander mense kwaad maak of irriteer
en dus 'n karaktertrek wat die grens van aanvaarbaarheid oorskry.
Hoewel ander mense dit aanvanklik verduur of dit selfs interessant
kan vind, word dit later vir hulle 'n ergernis. Dit gaan hier oor
die "te" van 'n faset van mens se geaardheid. Te jaloers, nederig,
aggressief, skynheilig of wat ook al. Gewoonlik het dit 'n
vernietigende uitwerking op so 'n mens se verhoudings. Hierdie
title is gebaseer op die kennis wat De Klerk van sy eie
hebbelikhede opgedoen het, op 'n leeftyd se saamwees met ander
mense, en op ervarings in die spreekkamer waar hy vir baie jare as
sielkundige terapeut probeer help het met die identifikasie en
tempering van hebbelikhede wat te erg geword het. Plek-plek word
gevallestudies uit sy spreekkamer gebruik.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.