Die Woorde wat lewens verander-joernaal is die ideale hulpmiddel om jou gebedstye te
verryk. Dit bevat inligting oor hoe om die joernaal te gebruik, en die tema is die woorde
van Jesus soos dit in die vier Evangelies opgeteken is, met bykomende aanhalings oor die
verskillende sake waaroor Jesus gepraat het.
Hierdie stiltetydjoernaal bevat 160 bladsye om jou gebede, versoeke, betekenisvolle
teksverse en meer neer te skryf, asook ʼn teksvers of aanhaling op elke bladsy om jou
joernaal-ervaring aan te vul.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!