Die X-Kit Presteer! Wiskundige Geletterdheid Graad 12
Eksamenhersieningsboek sluit vraestelle en antwoorde in wat deur
ervare onderwysers en eksamineerders geskryf is om leerders goed
voor te berei vir die eksamen. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie
e-boek kan jy: Die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet
gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in 'n
japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!