0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (1)
  • R250 - R500 (8)
  • R500 - R1,000 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 11 of 11 matches in All departments

'n oomblik in die wind (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe): Andre P. Brink 'n oomblik in die wind (Afrikaans, Paperback, Heruitgawe)
Andre P. Brink
R325 R279 Discovery Miles 2 790 Save R46 (14%) Ships in 7 - 11 working days

'n Heruitgawe met 'n nuwe omslag van dié onvergeetlike verhaal van liefde oor die kleurgrens in die agtiende eeu. Elisabeth Larsson vergesel haar man op 'n ontdekkingsreis na die Kaapse binneland. Wanneer hy sterf, ontferm Adam Mantoor, 'n drosterslaaf, hom oor haar. Hy word haar beskermer in lewensgevaar, en sy beloof om hom sy vryheid te help verkry.

Vertelkunde (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink Vertelkunde (Afrikaans, Paperback)
Andre P. Brink
R110 Discovery Miles 1 100 Ships in 10 - 15 working days
Philida  - 'n Slaweroman (Afrikaans, Hardcover): Andre P. Brink Philida - 'n Slaweroman (Afrikaans, Hardcover)
Andre P. Brink
R360 R309 Discovery Miles 3 090 Save R51 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Philida is gebaseer op historiese werklikheid en sluit wat tema en tydperk betref aan by een van Brink se vroeër romans, Houd-den-bek. Philida was ’n slavin wat tussen 1820 en 1835 op die plaas Zandvliet in die Drakenstein-distrik gewoon het. (Die plaas wat vandag bekend is as Solms Delta). Sy het ’n paar kinders gehad by Frans, die seun van Cornelis Brink, die eienaar van die plaas. Maar toe besluit Cornelis dat Frans met die dogter van ’n ryk Kaapse familie moet trou en dat dit beter is om Philida en haar kinders te verkoop.

Die roman begin waar Philida by die drostdy op Stellenbosch ’n klag teen haar baas gaan lę, ongehoorde optrede vir ’n slawevrou, optrede wat haar duur te staan kom: Philida en haar kinders word in 1833 deur Brink op ’n slaweveiling op Worcester verkoop. Die Britse regering stel kort daarna die slawe vry, maar Philida is vir vier jaar by haar nuwe eienaar, Meester de la Bat, ingeboek.

Die swaarkry en vernedering van baie jare het Philida egter gebrei en op ’n dag eien sy vir haarself vryheid toe. Saam met die Moslem-slaaf, Labyn, trek sy deur die barre Karoo na die verre Gariep – “die grote Gariep: hy is die hele land en die hele węreld …die rivier in onse binneste. My Gariep…” dink Philida. “Hier in sy nabyte is ons almal saam.”

Philida is ’n versetsroman – maar dit is ook ’n bevrydingsroman. Dit demonstreer wat vryheid beteken, en óók wat aan die kern van baasskap lę. En alhoewel daar onthutsende tonele is, is daar ook oomblikke van teerheid en humor. En boweal, die stem van ’n meesterverteller.

’n Interessante aspek van die roman is dat Brink gebruik maak van geskiedkundige feite wat een van sy voorsate insluit.

Groot verseboek 2008: Deel 1 (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink Groot verseboek 2008: Deel 1 (Afrikaans, Paperback)
Andre P. Brink
R345 R297 Discovery Miles 2 970 Save R48 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Groot verseboek is nou nie net geplaas binne die konteks van 'n nuwe tyd en 'n nuwe eeu nie, maar ook verrassend nuut verpak. Hierdie bloemlesing in drie dele, die omvattendste wat nog ooit oor en uit die Afrikaanse poesie saamgestel is, gee 'n indruk van die omvang en verskeidenheid, die rykdom, die energie, die oorspronklikheid en tradisiebewustheid van die Afrikaanse digkuns. Self se Brink: "Agter alle redes en interpretasies, motiverings en verklarings, is daar uiteindelik net een dryfkrag agter hierdie hele onderneming, en dit is dat die samestelling van hierdie bloemlesing vir my 'n liefdesverklaring aan die Afrikaanse poesie is. En soos enige mens of voorwerp van mens se liefde, is hierdie poesie veelduidig vol eindelose verskeidenheid: hetsy hartbeeshuis of woonstel, skakelhuis of herehuis, hierdie huis van ons poesie het vele wonings." Die eerste deel van die nuwe Groot Verseboek is getuie van 'n avontuur wat maar min in die letterkunde aangetref word: die groei van 'n digkuns, binne enkele dekades, vanuit 'n beskeie, naiewe, amper primitiewe begin tot 'n poesie wat hom nerens in die wereld hoef te skaam nie. Die tweede deel van Groot Verseboek stel 'n slagorde van gedugte vrouefigure op: Ina Rousseau Ingrid Jonker Wilma Stockenstrom Antjie Krog ... naas van die grootste manlike digters in Afrikaans: Adam Small Peter Blum Breyten Breytenbach ... In die derde deel van Groot Verseboek blom die nuutste Afrikaanse poesie in 'n verbysterende verskeidenheid vanaf T. T. Cloete tot die nuutste swart en bruin en wit stemme, in 'n hoogbloei van poesie oor alles van geweld tot deernis, liefde tot vrees, aarde en drome deel van 'n wonder waarvan die einde nog lank nie in sig is nie.

Groot verseboek 2008: Deel 3 (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink Groot verseboek 2008: Deel 3 (Afrikaans, Paperback)

Groot verseboek 2008: Deel 2 (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink Groot verseboek 2008: Deel 2 (Afrikaans, Paperback)

Die eerste lewe van Adamastor (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink Die eerste lewe van Adamastor (Afrikaans, Paperback)
Andre P. Brink
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R160 R99 Discovery Miles 990 Save R61 (38%) Ships in 7 - 10 working days
Bidsprinkaan (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink Bidsprinkaan (Afrikaans, Paperback)
Andre P. Brink
R350 R301 Discovery Miles 3 010 Save R49 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Afrika se eeue oue magiesheid en hartstog vorm die agtergrond van die intiem verweefde komedie en tragedie in hierdie roman. Dit is gebaseer op die historiese figuur Kupido Kakkerlak (c. 1760 – c. 1825) se lewe. Maar die raaisel van 'n mens se lewe word ten beste met die verbeelding benader. Kupido is nie gebore nie, 'n arend het hom gebring. In daardie tyd het ook 'n bidsprinkaan verskyn - 'n teken van die gode. Wonderwerke het soos optelgoed op die aarde rondgele. Nadat Heitsi-Eibib in die veld aan Kupido verskyn het, raak hy as baasjagter bekend tot ver buite die grense van die boereplaas waar hy grootword. Hy is ook die drinker, leuenaar, minnaar en bakleier van die kontrei. Onder die sendeling dr. Van der Kemp se invloed word hy egter die eerste Khoi wat as sendeling aan die Kaap die Goeie Hoop georden is.

Philida - 'n Slaweroman (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink Philida - 'n Slaweroman (Afrikaans, Paperback)
Andre P. Brink
R629 Discovery Miles 6 290 Ships in 7 - 11 working days

Dit verg die jong slavin Philida groot moed om by die Slawebeskermer op Stellenbosch 'n klag teen haar baas te gaan le. Cornelis Brink, op wie se plaas sy grootgeword het, wil haar verkoop nadat sy vier kinders by sy seun, Frans Brink, gehad het. 'n Meesleurende en aangrypend slaweroman deur 'n meesterverteller.

'n Oomblik in Die Wind (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink 'n Oomblik in Die Wind (Afrikaans, Paperback)
Andre P. Brink
R340 R314 Discovery Miles 3 140 Save R26 (8%) Out of stock

Die roman speel af tussen 1749 en 1751. Elisabeth vergesel haar eggenoot, Erik Alexis Larsson, en 'n gids, ene Van Zyl, op 'n ontdekkingsreis na die onherbergsame Kaapse binneland. Maar dan begin Van Zyl se drinkery, sy bakleiery en muitery. Op 'n dag stap Erik Alexis die wildernis in, om nooit weer terug te keer nie. Adam Mantoor, 'n drosterslaaf, ontferm hom oor Elisabeth na die dood van die twee mans. Hy word haar beskermer in lewensgevaarlike omstandighede en hulle vertrek op die lang en gevaarlike tog terug Kaap toe. 'n Verhouding ontstaan tussen die wit vrou en die trotse slaaf, en daar is 'n ruk lank 'n byna paradyslike bestaan in die wildernis. Die reis terug lei deur die Karoo en word gekenmerk deur steeds groter ontbering, en Elisabeth beloof Adam om hom sy vryheid te help verkry.

'n Droe Wit Seisoen - Roman (Afrikaans, Paperback): Andre P. Brink 'n Droe Wit Seisoen - Roman (Afrikaans, Paperback)
Andre P. Brink
R391 R362 Discovery Miles 3 620 Save R29 (7%) Out of stock

In die middel staan Ben du Toit, "'n doodgewone, onskadelike, onmerkwaardige mens". Maar dan word sy ingebore sin vir regverdigheid geskok deur die gewettigde moord op sy swart tuinier en die se seun tydens die 1976 Soweto-betogings en oproer. Ben se pogings om agter die waarheid te kom, bring hom in opstand teen die hele geskiedenis en stelsel wat hom gevorm het. Hy is nie 'n politieke kruisvaarder nie, hy wil slegs agter die waarheid kom. Sy familie dink hy is dwaas, maar vir hom is dit 'n morele kwessie. Danksy die vriendskap van Stanley, die taxibestuurder uit Soweto, en die liefde van die joernalis Melanie, voer hy sy bitter stryd teen apartheid tot by die onvermydelike en skokkende einde. Wanneer Ben vermoed sy lewe is op die spel, besorg hy al die dokumente, uitknipsels, verklarings, ens. - inligting wat hy teen die Veiligheidspolisie ingesamel het - aan 'n ou universiteitsvriend, 'n skrywer wat dit alles kan dokumenteer. Sodat niemand hierna ooit durf se: "Ek het nie geweet nie."

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
3-Ply Disposable Face Mask (Pack of 50)
R799 R699 Discovery Miles 6 990
Sylvanian Families - Walnut Squirrel…
R749 R507 Discovery Miles 5 070
Athleum Sports Resistance Exercise Loop…
R300 R189 Discovery Miles 1 890
Venom
Tom Hardy, Michelle Williams, … Blu-ray disc R195 Discovery Miles 1 950
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R283 Discovery Miles 2 830
Casals 1800W High Pressure Washer with…
R2,995 R1,999 Discovery Miles 19 990
JBL C100SI Headset In-ear Black
 (3)
R149 R129 Discovery Miles 1 290
Funko Mystery Mini Box - Spider Man…
 (2)
R155 R92 Discovery Miles 920
Ensure® Nutritional…
R137 Discovery Miles 1 370
Voel Jy Die Genade
Jo Black CD R120 R113 Discovery Miles 1 130

Partners