Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
This book is a structured academic guide for students, educators and practitioners in the field of early child development. It is compiled according to the Curriculum and Assessment Policy Declaration (CAPS) of the National department of education 2011 and presents the latest tendencies of international sources. The focus is on preparing the student to understand the principles of the informal teaching approach and to implement them. Clear directions are given to develop knowledge, skills and attitudes in the young child so that each learner can achieve self-realisation. Information is given on organising the classroom and the play area to create optimal learning opportunities for the learners. The different levels of development and cultures of the learners are taken into consideration. Valuable suggestions for teaching in practice are illustrated with appropriate examples and photos.
Hierdie is ’n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeekindontwikkeling. Dit is saamgestel volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Nasionale Onderwysdepartement 2011 en toon die jongste tendense van internasionale bronne. Die fokus le op die voorbereiding van die student om die beginsels van die informele onderrigbenadering te verstaan en dit te implementeer. Duidelike voorskrifte word gegee om kennis, vaardighede en houdings by die jong kind te ontwikkel sodat elke leerder selfverwesenliking kan bereik. Inligting word voorsien oor die inrigting van die klaskamer en speelomgewing om vir leerders optimale leergeleenthede te skep. Leerders se verskillende ontwikkelingsvlakke en kulture word in ag geneem. Wenke vir onderrig in die praktyk word toegelig met toepaslike voorbeelde en foto’s.
|
You may like...
|