0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R0 - R50 (13)
  • R50 - R100 (4)
  • R100 - R250 (10)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 27 matches in All departments

X-Kit Presteer! Afrikaans Huistaal - Graad 12: Eksamenhersieningsboek (Afrikaans, Paperback): J. Hugo, I. Jansen van... X-Kit Presteer! Afrikaans Huistaal - Graad 12: Eksamenhersieningsboek (Afrikaans, Paperback)
J. Hugo, I. Jansen van Nieuwenhuizen, C. Janse van Rensburg
R75 R66 Discovery Miles 660 Save R9 (12%) In stock
X-Kit Presteer! Om die aarde aan te haal en ander gedigte: Afrikaans Huistaal: Graad 11: Studiegids (Afrikaans, Paperback): C.... X-Kit Presteer! Om die aarde aan te haal en ander gedigte: Afrikaans Huistaal: Graad 11: Studiegids (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg, F. Vosloo, C. Du Preez
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, volledige ontledings, besprekings van die belangrikste karakters, intrige en temas, asook hulp met eksamenvoorbereiding. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: Die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in 'n japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): J. Anker, R. Gouws, C. Janse van... Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, R. Gouws, C. Janse van Rensburg, M Peacock
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Shipped within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: ín Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; ín Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in ín spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; ín Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Platinum Afrikaans Huistaal KABV - Graad 8 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): J. Hugo, G. Julies, M. le Cordeur, M. Nel, K.... Platinum Afrikaans Huistaal KABV - Graad 8 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
J. Hugo, G. Julies, M. le Cordeur, M. Nel, K. Viljoen, …
R168 R148 Discovery Miles 1 480 Save R20 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 9: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, G. Julies, M. le... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 9: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, G. Julies, M. le Cordeur, …
R177 R156 Discovery Miles 1 560 Save R21 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!

X-Kit Presteer! sprak of sprook en ander gedigte: Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 11: Studiegids (Afrikaans,... X-Kit Presteer! sprak of sprook en ander gedigte: Afrikaans Eerste Addisionele Taal: Graad 11: Studiegids (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg, J.J. De Bruijn, R. Gouws, L. Hofmeyr, H. Olivier, …
R110 R97 Discovery Miles 970 Save R13 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, volledige ontledings, besprekings van die belangrikste karakters, intrige en temas, asook hulp met eksamenvoorbereiding. Danksy die e-PDF-formaat van hierdie e-boek kan jy: Die hele boek vanlyn op jou rekenaar of tablet gebruik.; Na enige teksgedeelte soek en dit merk; en in 'n japtrap.; In die e-boek self jou eie notas byvoeg en redigeer.

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 12: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 12: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van Rensburg, G. Julies, …
R223 R197 Discovery Miles 1 970 Save R26 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Platinum - eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle, kontroletoetse en 'n vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalter = sukses!

Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 5 (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, H. Findlay, V. McKechnie, Swanepoel, g, B.J. Willemburg, C.... Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 5 (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, H. Findlay, V. McKechnie, Swanepoel, g, …
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal- en wiskundevaardighede help oefen.

Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback): G. Cloete, H. Findlay, K Gibbs, G. Swanepoel, C. Janse van Rensburg Slimkoppe Afrikaans Caps: Gr 6 (Afrikaans, Paperback)
G. Cloete, H. Findlay, K Gibbs, G. Swanepoel, C. Janse van Rensburg
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal-en wiskundevaardighede help oefen. Beskikbaar in Afrikaans en Engels

Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Kom ons plant 'n boo, Fase 11: Boek 30 - Graad 3 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van... Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Kom ons plant 'n boo, Fase 11: Boek 30 - Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R53 R47 Discovery Miles 470 Save R6 (11%) Shipped within 4 - 9 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Verder as wat die oog kan sien, Fase 11: Boek 28 - Graad 3 (Afrikaans, Paperback): C. Janse... Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Verder as wat die oog kan sien, Fase 11: Boek 28 - Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R53 R47 Discovery Miles 470 Save R6 (11%) Shipped within 4 - 9 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Van toeka tot nou, Fase 11: Boek 26 - Graad 3 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Van toeka tot nou, Fase 11: Boek 26 - Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R53 R47 Discovery Miles 470 Save R6 (11%) Shipped within 4 - 9 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Pas ons planeet op, Fase 11: Boek 24 - Graad 3 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Pas ons planeet op, Fase 11: Boek 24 - Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R53 R47 Discovery Miles 470 Save R6 (11%) Shipped within 4 - 9 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Speel veilig!, Fase 11: Boek 22 - Graad 3 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Speel veilig!, Fase 11: Boek 22 - Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R53 R47 Discovery Miles 470 Save R6 (11%) Shipped within 4 - 9 working days
Slimkoppe Afrikaans: Gr 4 (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, L. Hansen, S. Maistry, B.J. Willemburg, C. Janse van Rensburg Slimkoppe Afrikaans: Gr 4 (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, L. Hansen, S. Maistry, B.J. Willemburg, C. Janse van Rensburg
R120 R106 Discovery Miles 1 060 Save R14 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe-werkboeke is spesiaal vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel. Hierdie wekboek is volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf sodat did oppresies die regte vlak vir kinders in Graad 4 is.

Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Kom ons grawe in die, Fase 7: Boek 22 - Graad 2 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van... Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Kom ons grawe in die, Fase 7: Boek 22 - Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Shipped within 4 - 9 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Trien gaan op reis, Fase 7: Boek 24 - Graad 2 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Trien gaan op reis, Fase 7: Boek 24 - Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Shipped within 4 - 9 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Mense wat omgee en help, Fase 7: Boek 28 - Graad 2 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van... Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Mense wat omgee en help, Fase 7: Boek 28 - Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Shipped within 4 - 9 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Veilig op die pad, Fase 7: Boek 26 - Graad 2 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Veilig op die pad, Fase 7: Boek 26 - Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Shipped within 4 - 9 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Almal het 'n erfenis, Fase 7: Boek 30 - Graad 2 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van... Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Almal het 'n erfenis, Fase 7: Boek 30 - Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Shipped within 4 - 9 working days
Oxford Storieboom Klanke Fiksie: Kom ons eet, Fase 3: Boek 30 - Graad 1 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Fiksie: Kom ons eet, Fase 3: Boek 30 - Graad 1 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Shipped within 4 - 9 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Troeteldiere, Fase 3: Boek 24 - Graad 1 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Troeteldiere, Fase 3: Boek 24 - Graad 1 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Shipped within 4 - 9 working days
Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Ons plant, Fase 3: Boek 28 - Graad 1 (Afrikaans, Paperback): C. Janse van Rensburg Oxford Storieboom Klanke Niefiksie: Ons plant, Fase 3: Boek 28 - Graad 1 (Afrikaans, Paperback)
C. Janse van Rensburg
R41 R37 Discovery Miles 370 Save R4 (10%) Shipped within 4 - 9 working days
Platinum Afrikaans Huistaal KABV - Graad 8 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): Johan Anker, R. Badenhorst, R. Gouws, J.... Platinum Afrikaans Huistaal KABV - Graad 8 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
Johan Anker, R. Badenhorst, R. Gouws, J. Hugo, I. Jansen van Nieuwenhuizen, …
R214 R189 Discovery Miles 1 890 Save R25 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalte = sukses!

Slimkoppe Afrikaans: Graad 4: Bundel (Afrikaans, Paperback): C. Coetzee, L. Hansen, S. Maistry, B.J. Willemburg, C. Janse van... Slimkoppe Afrikaans: Graad 4: Bundel (Afrikaans, Paperback)
C. Coetzee, L. Hansen, S. Maistry, B.J. Willemburg, C. Janse van Rensburg, …
R155 R137 Discovery Miles 1 370 Save R18 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Kies slim vir 'n skitterende toekoms! Slimkoppe Afrikaans Graad 4 Bundel sluit die volgende in: Slimkoppe Afrikaans Huistaal Graad 4 (9781775783992) en Slimkoppe Vaardighede: Begripstoetse Graad 4 (9781775786795). Ontwikkel sleutelvaardighede volgens die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV); Aktiwiteite gesorteer op drie vlakke; Stap-vir-stap instruksies en antwoorde; Soveel pret kinders weet nie eens hulle leer nie; Notas en wenke vir ouers. Besoek www.slimkoppe.co.za om meer oor die Slimkoppe-reeks uit te vind.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Janjax Rope Side Table (Small) (Natural…
R1,800 Discovery Miles 18 000
Kids Cove Kids Table 600 x 600 - White
R1,229 Discovery Miles 12 290
Not available
Premium A5 Notebook - Deadpool
R299 Discovery Miles 2 990
Bad Times At The El Royale
Jeff Bridges, Cynthia Erivo, … DVD R150 R129 Discovery Miles 1 290
The A-Z of Vegetable Gardening in South…
Jack Hadfield Paperback R280 R210 Discovery Miles 2 100
Funko Pint Size Heroes: Guardians of The…
R1,359 Discovery Miles 13 590
Hunter Killer
Gerard Butler, Gary Oldman, … DVD R150 R129 Discovery Miles 1 290
Vice
Christian Bale, Amy Adams, … DVD R150 R125 Discovery Miles 1 250
The Wife
Glenn Close, Jonathan Pryce, … DVD R165 R156 Discovery Miles 1 560

 

Partners