0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All departments

Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n Rolprentdrama Vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Ivan Botha,... Skooluitgawe: Pad Na Jou Hart - 'n Rolprentdrama Vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Ivan Botha, Donnalee Roberts
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Wanneer die aantreklike en selfvoldane Basson van Rensburg se pa sterf, aanvaar hy dat hy die baie suksesvolle familie≠onderneming sal erf. Tot sy skok ontdek hy daar is voorwaardes. Hy het vyf dae om in die Kaap te kom en daar is ’n take om tydens sy reis te voltooi.

Langs die pad wag ’n beeldskone, boheemse meisie. Amory gaan ook Kaapstad toe, maar is op ’n missie van haar eie. En sy het sekere vaste reŽls, nes Basson. Nie een van hulle is ingestel op hartsake nie, maar wie weet wat wag op diť lang tog propvol avontuur en onthullings? Daar is gevaar ook, want wie is die motorfietsman wat so verbete agterna kom – en wat gebeur as hy hulle inhaal?

Kan liefde seŽvier met soveel struikelblokke in sy pad?

Pad na jou hart – ’n rolprentdrama ?is gebaseer op die draaiboek en is aangepas volgens die vereistes van die KABV vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal met ’n inleiding tot die drama, kontekstuele vrae met antwoorde, ’n konsepvraestel en glossarium van woorde en literÍre begrippe.

Die pad na jou hart (Afrikaans, Paperback): Francois Bloemhof, Ivan Botha, Donnalee Roberts Die pad na jou hart (Afrikaans, Paperback)
Francois Bloemhof, Ivan Botha, Donnalee Roberts
R275 R209 Discovery Miles 2 090 Save R66 (24%) Ships in 7 - 11 working days

Iets anders! Francois Bloemhof slaan 'n nuwe rigting in met 'n roman gebaseer op 'n draaiboek deur die bekende akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts. Hulle speel in die gelyknamige rolprent en die pad van liefde het meer as net 'n paar kinkels en draaie. Basson is 'n verwaande jong man wie se pa aan hom 'n lys uitdagende opdragte bemaak as hy die familiebesigheid wil oorneem. Hy het boonop min tyd. Wanneer Basson 'n sorgvrye meisie met haar eie lys onafgehandelde sake ontmoet, gaan sy dinge vir hom makliker of moeiliker maak? Kom vind die antwoord en jou ware noord.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Medalist Oval Runner's Water Bottle…
R41 Discovery Miles 410
Pitch Perfect 3
Anna Kendrick, Rebel Wilson, … Blu-ray disc R199 R23 Discovery Miles 230
Bostik Super Clear Tape Value Pack (12mm…
R32 Discovery Miles 320
Muvit Bling Braided USB to Lightning…
R299 Discovery Miles 2 990
Blue Ray Computer Glasses (Tiger Orange)
R89 R81 Discovery Miles 810
Goldair Oil Heater (7-Fins)
R899 R821 Discovery Miles 8 210
Sony PlayStation 5 Pulse 3D Wireless…
R2,199 R1,999 Discovery Miles 19 990
Snappy Tritan Bottle (1.2L)(Coral)
R134 Discovery Miles 1 340
Ye
Kanye West CD  (2)
R91 Discovery Miles 910
Bostik Blu Stick - Glue Stick (25g)
R33 Discovery Miles 330

 

Partners