0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R0 - R50 (62)
  • R50 - R100 (33)
  • R100 - R250 (55)
  • R250 - R500 (39)
  • R500 - R1,000 (8)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 197 matches in All departments

My eerste kunsboek - Verf met water: Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Mario Boon My eerste kunsboek - Verf met water: Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Mario Boon; Fantasi
R43 Discovery Miles 430 In stock

Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur 地 goeie resultaat met min moeite te verkry. Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat nodig is, is om met die vingers, 地 oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water. Die stewige papier sal die klein hoeveelheid water wat benodig word, goed absorbeer en die kleure sal helder en lewendig vertoon. Boonop sal die eenvoudige illustrasies die kind inspireer om die werk te kopieer en sy eie, unieke kunswerke te skep. Alle verf is veilige, groentegebaseeerde kleure.

Kleure met Gans (Board book): Laura Wall Kleure met Gans (Board book)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi
R69 Discovery Miles 690 Shipped within 10 - 15 working days
123 met gans (Afrikaans, Board book): Laura Wall 123 met gans (Afrikaans, Board book)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi
R69 Discovery Miles 690 Shipped within 10 - 15 working days
Gans (Afrikaans, Paperback): Laura Wall Gans (Afrikaans, Paperback)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi
R69 Discovery Miles 690 Shipped within 10 - 15 working days
Gans gaan skool toe (Afrikaans, Paperback): Laura Wall Gans gaan skool toe (Afrikaans, Paperback)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi
R69 Discovery Miles 690 Shipped within 10 - 15 working days
Gans doen inkopies (Afrikaans, Paperback): Laura Wall Gans doen inkopies (Afrikaans, Paperback)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi
R69 Discovery Miles 690 Shipped within 10 - 15 working days
Gans gaan strand toe (Afrikaans, Paperback): Laura Wall Gans gaan strand toe (Afrikaans, Paperback)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi
R69 Discovery Miles 690 Shipped within 10 - 15 working days
Klein Grillie Spinnekop - My inkleur- en speletjiesboek (Afrikaans, Paperback): Diana Amft Klein Grillie Spinnekop - My inkleur- en speletjiesboek (Afrikaans, Paperback)
Diana Amft; Illustrated by Martina Matos; Fantasi
R35 Discovery Miles 350 In stock

Klein Grillie Spinnekop het baie maatjies en 地 groot familie. Hy kan glad nie verstaan waarom mense bang is vir spinnekoppe nie. Mamma, Pappa, Oom Langbeen, Tant Fiena, Spiere, Pikkie en al die ander spinnekoppe is dan glad nie so grillerig nie! Hulle kuier graag by mekaar, maak prentjies met hul spinnerakke, vertel stories, speel speletjies of bou legkaarte. Speel jy saam? In hierdie boek kan jy saam met Grillie en sy maatjies allerhande dinge maak, prentjies inkleur en raaisels oplos.

My Eerste Rympie-Woordeboek; My First Rhyme-Time Dictionary (Afrikaans, English, Paperback): Maree Francois My Eerste Rympie-Woordeboek; My First Rhyme-Time Dictionary (Afrikaans, English, Paperback)
Maree Francois; Illustrated by Nico Meyer; Fantasi
R103 Discovery Miles 1 030 Shipped within 10 - 15 working days

n Eerste tematiese, tweetalige geillustreerde kinderwoordeboek in volle kleur. Vrolike rympies ondersteun die bekende temas. Die liggaamsdele, kleure en vorms, aktiwiteite en syfers vul die temas aan. Direkte assosiasie tussen voorwerp en woord. / A first thematic bilingual illustrated wordbook in full colour. Cheerful rhymes support the familiar themes. The parts of the body, shapes and colours, activities and figures complement the themes. Direct association between object and word.

Die Krimpvarkies - Wegkruipertjie (Afrikaans, Paperback): Steve Wilson Die Krimpvarkies - Wegkruipertjie (Afrikaans, Paperback)
Steve Wilson; Illustrated by Lucy Tapper; Fantasi
R48 Discovery Miles 480 Shipped within 10 - 15 working days
My Eerste Boek oor Speelgoed (Afrikaans, Paperback): Angels Navarro My Eerste Boek oor Speelgoed (Afrikaans, Paperback)
Angels Navarro; Illustrated by Laura Prim; Fantasi
R52 Discovery Miles 520 Shipped within 10 - 15 working days

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!

Die Krimpvarkies - Skoenlappers (Afrikaans, Paperback): Steve Wilson Die Krimpvarkies - Skoenlappers (Afrikaans, Paperback)
Steve Wilson; Illustrated by Lucy Tapper; Fantasi
R48 Discovery Miles 480 Shipped within 10 - 15 working days
Die Krimpvarkies - Te warm vir spring! (Afrikaans, Paperback): Steve Wilson Die Krimpvarkies - Te warm vir spring! (Afrikaans, Paperback)
Steve Wilson; Illustrated by Lucy Tapper; Fantasi
R48 Discovery Miles 480 Shipped within 10 - 15 working days
My Eerste Boek oor Diere (Afrikaans, Paperback): Angels Navarro My Eerste Boek oor Diere (Afrikaans, Paperback)
Angels Navarro; Illustrated by Laura Prim; Fantasi
R52 Discovery Miles 520 Shipped within 10 - 15 working days

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!

Die Krimpvarkies - Drukkies (Afrikaans, Paperback): Steve Wilson Die Krimpvarkies - Drukkies (Afrikaans, Paperback)
Steve Wilson; Illustrated by Lucy Tapper; Fantasi
R48 Discovery Miles 480 Shipped within 10 - 15 working days
Hond in 'n rok & Hardloop Tom hardloop: Leesvlak rooi (Afrikaans, Paperback): Katie Dale Hond in 'n rok & Hardloop Tom hardloop: Leesvlak rooi (Afrikaans, Paperback)
Katie Dale; Edited by Fantasi; Illustrated by Giusi Capizzi
R43 Discovery Miles 430 Shipped within 10 - 15 working days

Hond in 地 Rok - Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit? Hardloop, Tom, Hardloop! - Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

My Eerste Boek oor Letters (Afrikaans, Paperback): Angels Navarro My Eerste Boek oor Letters (Afrikaans, Paperback)
Angels Navarro; Illustrated by Laura Prim; Fantasi
R52 Discovery Miles 520 Shipped within 10 - 15 working days

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!

My Eerste Boek oor Syfers (Afrikaans, Paperback): Angels Navarro My Eerste Boek oor Syfers (Afrikaans, Paperback)
Angels Navarro; Illustrated by Laura Prim; Fantasi
R52 Discovery Miles 520 Shipped within 10 - 15 working days

Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!

Stout hond & Nee Nellie nee: Leesvlak pienk (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Dale Stout hond & Nee Nellie nee: Leesvlak pienk (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Dale; Edited by Fantasi; Illustrated by Julia Seal
R43 Discovery Miles 430 Shipped within 10 - 15 working days

Stout Hond - Stout Hond wil erens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! - Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Die streke van Jakkals en Wolf boek 3 - Wolf leer vlieg; Wolf is Jakkals se ryperd (Afrikaans, Paperback): Maree Francois Die streke van Jakkals en Wolf boek 3 - Wolf leer vlieg; Wolf is Jakkals se ryperd (Afrikaans, Paperback)
Maree Francois; Illustrated by Marleen Visser; Fantasi
R43 Discovery Miles 430 Shipped within 10 - 15 working days
Koel eend & Baie hoede: Leesvlak pienk (Afrikaans, Paperback): Elizabeth Dale Koel eend & Baie hoede: Leesvlak pienk (Afrikaans, Paperback)
Elizabeth Dale; Edited by Fantasi; Illustrated by Giusi Capizzi
R43 Discovery Miles 430 Shipped within 10 - 15 working days

Koel Eend - Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede - Dit is 地 winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.

Die streke van Jakkals en Wolf boek 4 - Jakkals en Wolf bou huis; Leeu se kind is siek (Afrikaans, Paperback): Maree Francois Die streke van Jakkals en Wolf boek 4 - Jakkals en Wolf bou huis; Leeu se kind is siek (Afrikaans, Paperback)
Maree Francois; Illustrated by Marleen Visser; Fantasi
R43 Discovery Miles 430 Shipped within 10 - 15 working days
Goose at the beach (Paperback): Laura Wall Goose at the beach (Paperback)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi
R69 Discovery Miles 690 Shipped within 10 - 15 working days
Colours with goose (Board book): Laura Wall Colours with goose (Board book)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi
R69 Discovery Miles 690 Shipped within 10 - 15 working days
Goose goes to school (Paperback): Laura Wall Goose goes to school (Paperback)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi
R69 Discovery Miles 690 Shipped within 10 - 15 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Hisense LEDN50A6100UW 50" LED UHD Smart…
 (12)
R7,499 R5,799 Discovery Miles 57 990
Blackcherry Black Studded Moon Bag
R309 R249 Discovery Miles 2 490
Starlink: Battle for Atlas - Starter…
R1,299 R399 Discovery Miles 3 990
SWISS XPEL Self-healing Screenguard for…
R299 Discovery Miles 2 990
Blackcherry Fuschia Laptop Tote Bag
R459 R399 Discovery Miles 3 990
Microsoft Xbox One X Console…
 (33)
R8,999 R7,999 Discovery Miles 79 990
Call Of Duty: Infinite Warfare
Blu-ray disc  (6)
R399 R251 Discovery Miles 2 510
Sony NEW Playstation Dualshock 4 v2…
 (22)
R1,005 R949 Discovery Miles 9 490
Triton Luxury 6 Slot Carbon Fibre Watch…
R649 R449 Discovery Miles 4 490
Trials Rising - Gold Edition
R599 R569 Discovery Miles 5 690

 

Partners