![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments
The celebrated Springbok rugby hero Joost van der Westhuizen and his wife, the singer Amor Vittone, were a glamorous couple who captured the imagination of many South Africans. Known as their country’s own ‘Posh and Becks’, they were blessed with success, fame, public adulation and an apparently happy marriage. Until a shock report appeared on the front page of a local Sunday newspaper about a sex video … In this book, the well-known journalist, and a personal friend and confidante of the Van der Westhuizens, Gavin Prins, now recounts the story behind the story – one that has never been published before. Prins, who broke the sex-video scandal on the front page of Rapport, chronicles how a simple farm boy who had become a national rugby hero met the woman of his dreams and married her, only to fall from grace in the most publicly humiliating way possible. With his confession came a measure of redemption – until he was brought to his knees by a lifethreatening illness … Hard-hitting, often shocking but ultimately uplifting, this is the true story behind the sensational headlines that have dogged South Africa’s most high profile couple.
Die gevierde Springbok-rugbyheld Joost van der Westhuizen en sy vrou, die sangeres Amor Vittone, was ’n glansryke paartjie wat die verbeelding van menige Suid-Afrikaner aangegryp het. Hulle het as hul land se eie “Posh en Becks” bekend gestaan en was geseënd met sukses, roem, ophemeling deur die publiek, en ’n oënskynlik gelukkige huwelik. Totdat ’n skokberig oor ’n seksvideo op die voorblad van ’n plaaslike Sondagkoerant verskyn het … In hierdie boek vertel Gavin Prins, die welbekende joernalis en ’n persoonlike vriend en vertroueling van die Van der Westhuizens, nou die storie agter die storie – die een wat nog nooit tevore gepubliseer is nie. Prins, wat die seksvideo-skandaal op die voorblad van Rapport bekend gemaak het, beskryf hoe ’n eenvoudige plaasseun wat ’n nasionale rugbyheld geword het, sy droomvrou ontmoet en met haar getrou het – en toe op die mees openbare en vernederende manier in ongenade geval het. Sy bekentenis het ’n sekere mate van bevryding meegebring – totdat ’n lewensgevaarlike siekte hom op sy knieë gedwing het … Hierdie kragtige vertelling, wat dikwels skokkend maar uiteindelik opheffend is, is die ware verhaal agter die opspraakwekkende opskrifte wat Suid-Afrika se bekendste paartjie geteister het.
|
You may like...
Nurturing Primary Readers in Grades K-3…
Lane W. Clarke, Krysten Gorrivan
Hardcover
R4,197
Discovery Miles 41 970
How Young Adult Literature Gets Taught…
Steven Bickmore, T. Hunter Strickland, …
Hardcover
R4,072
Discovery Miles 40 720
Dual Language Education in the US…
Pablo Ramirez, Christian Faltis
Paperback
R1,282
Discovery Miles 12 820
Plurilingual Pedagogies for Multilingual…
Kay M. Losey, Gail Shuck
Hardcover
R4,494
Discovery Miles 44 940
|