0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All departments

Boereverneukers - Afrikaanse Swendelaars, Swierbolle En Swerkaters (Afrikaans, Paperback): Izak du Plessis Boereverneukers - Afrikaanse Swendelaars, Swierbolle En Swerkaters (Afrikaans, Paperback)
Izak du Plessis 1
R190 R150 Discovery Miles 1 500 Save R40 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

Hulle lieg, bedrieg, gee voor. Hulle verdraai, verdoesel, verduister, verwoes. Geleidelik palm hulle jou vertroue in. Dan, eensklaps, is jy jou geld, status en reputasie kwyt. S oortuigend doen hulle dit dat selfs die slimste, mees ingeligte mense ’n rat voor die o gedraai word en eers besef wat hulle getref het nadat grootskaalse skade aangerig is en die gladdebek soos mis voor die son verdwyn het. Maar selfs swendelaars kom hulle moses te...

Boereverneukers vertel die stories van Afrikaanses wat van ons land se grootste skelmstreke gepleeg het.

Van die karakters is minder bekend by die publiek, maar ander het byna mitiese status in die Afrikaanse psige verwerf, soos die kubuskoning Adriaan Nieuwoudt, die pynmasjienman Gervan Lubbe, die kamma-pediater Andr Esterhuizen, die Hertzogville-profeet David Francis en die Trustbank-rowers Derek Whitehead en Antonie van der Merwe.

Dalk het j ook deurgeloop, maar praat tot vandag toe nie graag daaroor nie.

Ralph Haynes - Godfather Van Die Wes-Rand (Afrikaans, Paperback): Izak du Plessis Ralph Haynes - Godfather Van Die Wes-Rand (Afrikaans, Paperback)
Izak du Plessis
R250 R197 Discovery Miles 1 970 Save R53 (21%) Shipped within 4 - 8 working days

L hy dood iewers in ’n mynskag? Of het hy die hasepad gekies terwyl aanklagte van bedrog en diefstal teen hom opgehoop het? Di vrae hang in die lug nadat Ralph Haynes, die “mafiabaas” van die Wes-Rand, op 21 Januarie 2011 spoorloos verdwyn het. Nadat hy op daardie dag in ’n helikopter geklim het, is hy nooit weer gesien nie.

Haynes se vriende, wat berugte karakters soos Ferdi Barnard en Corrie Goosen insluit, onthou hom as ’n vrygewige Robin Hood wat armes van groente en geld voorsien het. Sy slagoffers, daarenteen, onthou hom as die meedonlose skelm wat hulle uit groot bedrae geld en besittings geswendel het. Vandag wonder sy eksvrou wat met haar sal gebeur as Haynes onverwags sy opwagting sou maak.

Joernalis Izak du Plessis stel ondersoek in na die lewe en verdwyning van di enigmatiese grootkop van die onderwreld.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Paw Patrol Stampers Foil Bag
R51 Discovery Miles 510
Paper Mate Inkjoy 100 Retractable…
R7 Discovery Miles 70
Rexel Optima Document Wallet (A4)(Blue)
R28 Discovery Miles 280
3Doodler Product Design Activity Kit (No…
R600 R499 Discovery Miles 4 990
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R679 R578 Discovery Miles 5 780
Philips Hair Clipper HC5440
 (13)
R470 Discovery Miles 4 700
Digital Thermometer
R29 Discovery Miles 290
Wholesome Nutrition For You
Ian Craig, Rachel Jesson Paperback R150 R118 Discovery Miles 1 180
Funko Mystery Mini Blind Box: Marvel…
R149 R129 Discovery Miles 1 290
Funko Pop! South Park - Stan
R169 R129 Discovery Miles 1 290

 

Partners