0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 31 matches in All departments

Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 1 Gr 3: Leesboek 1 (Afrikaans, Staple bound): J.... Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 1 Gr 3: Leesboek 1 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): J. Anker, R. Gouws, C. Janse van... Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Graad 3 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, R. Gouws, C. Janse van Rensburg, M Peacock
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Shipped within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: ’n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; ’n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in ’n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; ’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Platinum Afrikaans Huistaal KABV - Graad 8 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): J. Hugo, G. Julies, M. le Cordeur, M. Nel, K.... Platinum Afrikaans Huistaal KABV - Graad 8 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
J. Hugo, G. Julies, M. le Cordeur, M. Nel, K. Viljoen, …
R168 R148 Discovery Miles 1 480 Save R20 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 9: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, G. Julies, M. le... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 9: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, G. Julies, M. le Cordeur, …
R177 R156 Discovery Miles 1 560 Save R21 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 12: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 12: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van Rensburg, G. Julies, …
R223 R197 Discovery Miles 1 970 Save R26 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Platinum - eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle, kontroletoetse en 'n vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalter = sukses!

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 7: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, G. Julies, M. le... Platinum Afrikaans huistaal: Graad 7: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, G. Julies, M. le Cordeur, …
R160 R141 Discovery Miles 1 410 Save R19 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en skryfontwikkeling. Platinum - eenvoudig briljant! Briljante KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik; briljant + gehalte = sukses!

Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 4 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback): J. Anker, R. Gouws, Janse C. van... Slimkoppe Vaardighede: Taal en Spelling Gr 4 (Afrikaans Huistaal) (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, R. Gouws, Janse C. van Rensburg, M Peacock
R80 R71 Discovery Miles 710 Save R9 (11%) Shipped within 4 - 9 working days

Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 'n Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit te kom; 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel- en taalreels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe afdeling; 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die boek.

Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1: Graad 1; Leesboek 5 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1: Graad 1; Leesboek 5 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Platinum Afrikaans NKABV - Gr 1: Leesboek 2 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans NKABV - Gr 1: Leesboek 2 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Ek dra `n bril: Grade 2: Vlak 6: Leesboek (Afrikaans, Paperback): J. Anker Ek dra `n bril: Grade 2: Vlak 6: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
J. Anker
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geďllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geďntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Die mooiste Blom (Afrikaans, Paperback): J. Anker Die mooiste Blom (Afrikaans, Paperback)

Ben se oupa: Grade 2: Vlak 8: Leesboek (Afrikaans, Paperback): J. Anker Ben se oupa: Grade 2: Vlak 8: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
J. Anker
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geďllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geďntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 2 Gr 3: Leesboek 2 (Afrikaans, Staple bound): J.... Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 2 Gr 3: Leesboek 2 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Platinum Afrikaans NKABV - Gr 1: Leesboek 3 (Afrikaans, Staple bound): J. Anker, I. Lewis, T. Morris Platinum Afrikaans NKABV - Gr 1: Leesboek 3 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3 Gr 3: Leesboek Pakket (Afrikaans, Staple bound): J. Anker,... Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3 Gr 3: Leesboek Pakket (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R212 R187 Discovery Miles 1 870 Save R25 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Theo se wense: Grade 2: Vlak 7: Leesboek (Afrikaans, Paperback): J. Anker Theo se wense: Grade 2: Vlak 7: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
J. Anker
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Rimpelstories is ‘n leesprogram vir die Grondslagfase (Afrikaans huistaal), wat uit 88 aantreklike geďllustreerde storie- en feiteboekies bestaan. Die reeks is uitkomsgebaseerd met ‘n vaardigheidsbenadering as grondslag. Luister-, praat-, lees-, skryf-, taal-, leer- en denkvaardighede word op ‘n natuurlike wyse geďntegreer en ontwikkel progressief. Die leesboeke vir elke graad is in vier vlakke ingedeel, om voorsiening te maak vir lesers met verskillende vlakke van leesvaardigheid. Daar is ook ‘n Onderwysersgids vir elke graad wat al die inligting bevat wat nodig is om die die program vir lees suksesvol te beplan en aan te bied. Die Onderwysersgidse bied ook voorbeelde van werksvelle en assesseringstabelle. Vir Graad 1 en 2 is daar ook ‘n Handleiding vir liedjies en musiek en ‘n Oudio kassetband met musiek en sang beskikbaar, wat albei dien as versterking van die woordeskat en taalstruktuur wat in die storieboeke bekendgestel word, terwyl musiekvaardighede terselfdertyd verwerf word.

Die Resies (Afrikaans, Paperback): J. Anker Die Resies (Afrikaans, Paperback)

Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1: Graad 1; Leesboek 4 Gr 1: Leesboek 4 (Afrikaans, Staple bound): J.... Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1: Graad 1; Leesboek 4 Gr 1: Leesboek 4 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Time to...: Grade 4 (Paperback): J. Anker Time to...: Grade 4 (Paperback)
J. Anker; Illustrated by S. Van Riet
R66 R59 Discovery Miles 590 Save R7 (11%) Shipped within 4 - 9 working days

A fun story about difference between knowing thetime as told by a watch or by when we feel the need to eat, play, talk, read or go to school.

The Race (Paperback): J. Anker The Race (Paperback)
J. Anker; Illustrated by G. Daniel
R66 R59 Discovery Miles 590 Save R7 (11%) Shipped within 4 - 9 working days

Thabo is one of the best athletes in his school, but he cannot beat his friend Freddie. Then the fearful rooster at home does the trick!

Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 4 Gr 3: Leesboek 4 (Afrikaans, Staple bound): J.... Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 4 Gr 3: Leesboek 4 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Platinum Afrikaans KABV: Gr 12: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback): E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van... Platinum Afrikaans KABV: Gr 12: Onderwysersgids - Huistaal (Afrikaans, Paperback)
E. Du Toit, R. Gouws, J. Hugo, C. Janse van Rensburg, G. Julies, …
R214 R189 Discovery Miles 1 890 Save R25 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle, kontroletoetse en 'n Vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant + gehalter = sukses!

Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 5 Gr 3: Leesboek 5 (Afrikaans, Staple bound): J.... Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 5 Gr 3: Leesboek 5 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1: Graad 1; Leesboek 1 Gr 1: Leesboek 1 (Afrikaans, Staple bound): J.... Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 1: Graad 1; Leesboek 1 Gr 1: Leesboek 1 (Afrikaans, Staple bound)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 3 Gr 3: Leesboek 3 (Afrikaans, Paperback): J.... Platinum Afrikaans - Platinum Afrikaans huistaal: Graad 3: Graad 3: Leesboek 3 Gr 3: Leesboek 3 (Afrikaans, Paperback)
J. Anker, I. Lewis, T. Morris
R43 R38 Discovery Miles 380 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Funko Mystery Minis: Marvel Classic…
 (2)
R155 Discovery Miles 1 550
Canon CL-446XL High-Yield Ink Cartridge…
 (2)
R302 Discovery Miles 3 020
Bantex Optima 7 Board Lever Arch File…
 (2)
R34 Discovery Miles 340
3Doodler Start Essential Box Set
 (18)
R1,199 R1,117 Discovery Miles 11 170
3 Doodler Start Blocks Assorted
R389 Discovery Miles 3 890
Sylvanian Families - Walnut Squirrel…
R537 R364 Discovery Miles 3 640
Kids Cove Kids Chair - White
R859 Discovery Miles 8 590
Not available Not available
Kids Cove Luke L-Shape Double Bunk…
 (1)
R6,049 Discovery Miles 60 490

Partners