0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Mensekind teen Monstervlieg: Grade 4 - 7 (Afrikaans, Paperback): J. Wierenga Mensekind teen Monstervlieg: Grade 4 - 7 (Afrikaans, Paperback)
J. Wierenga
R123 R114 Discovery Miles 1 140 Save R9 (7%) Ships in 5 - 10 working days

Wener - Maskew Miller Longman 2015 Letterkundeprys. 'n Donker gedaante klim uit die stomp. Hy is nog donkerder as die donker nag. Sy oe bult weerskante van sy kop uit. Swart dorings en penne steek orals uit sy lyf en pote. Ursula krimp ineen van vrees. Sy wil weghardloop ... hardloop en hardloop en hardloop en nooit terugkom nie! Maar sy moet, sy moet die Monstervlieg keer. Dan gee die afskuwelike gedrog 'n deurdringende fluit. Weer en weer en weer fluit hy sy verskriklike fluit. Steekpyne skiet deur Ursula se ore. Sy hoor die gedrog nader kom; sy hoor die geruis van sy vlerke. Sy ruik die stink walms van sy lyf. Maar sy ruik ook die suiwer geur van 'n bloedrooi roos, 'n spierwit lelie en 'n persblou viooltjie. Ursula weet ... die tyd het gekom. Jelleke Wierenga is 'n ervare en professionele woordkunstenaar. Nadat sy jare as joernalis werksaam was, verdien sy nou haar brood met vertaling, redigering en skryfwerk. Haar jeugverhale Kat in die pan vir die Fransman en Bosluis red die koningshuis was onderskeidelik wenner en naaswenner van die Maskew Miller Longman-prys vir letterkunde. Haar tienerboek Moord per suurlemoen is met die silwer Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Vital BabyŽ NURTURE™ Protect & Care…
R123 R98 Discovery Miles 980
Bantex B9875 A5 Record Card File Box…
R125 R112 Discovery Miles 1 120
Lucky Plastic 3-in-1 Nose Ear Trimmer…
R289 Discovery Miles 2 890
Soft CBD Chewasaurus
R300 R200 Discovery Miles 2 000
Bantex @School White Glue with…
 (1)
R15 R12 Discovery Miles 120
Britney Spears Fantasy Eau De Parfum…
R496 R410 Discovery Miles 4 100
Everlotus 72 CD DVD wallet
 (1)
R129 R99 Discovery Miles 990
Vital BabyŽ NOURISH™ Store And Wean…
R149 Discovery Miles 1 490
The Papery A5 WOW 2025 Diary - Wolf
R349 R300 Discovery Miles 3 000
Prima O&O POFF-35F Foldable Bladeless…
R665 Discovery Miles 6 650

 

Partners