0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R0 - R50 (15)
  • R50 - R100 (31)
  • R100 - R250 (92)
  • R250 - R500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 141 matches in All departments

Nimmermeer (Afrikaans, Paperback): Jessica Townsend Nimmermeer (Afrikaans, Paperback)
Jessica Townsend; Translated by Jaco Jacobs
R240 R189 Discovery Miles 1 890 Save R51 (21%) In stock

'n Asemrowende en bekoorlike nuwe reeks oor 'n vervloekte meisie wat die dood vryspring en haarself in 'n toweragtige nuwe wÍreld bevind, maar dan meer beproef word as wat sy in haar wildste drome sou kon glo . . .

Morrigan Crow is vervloek. Bestem om op haar elfde verjaardag te sterf. Maar toe die klok middernag slaan, word sy deur ’n merkwaardige man genaamd Jupiter Noord weggevoer na die geheime stad Nimmermeer. Daar word sy genooi om by die Wondergenootskap aan te sluit. ’n Lewe vol misterie en towerkrag wag op haar – mits sy vier onmoontlike proewe kan baasraak, met behulp van ’n uitsonderlike talent. ’n Talent waaroor sy nie beskik nie . . .

Hierdie wonderlike vertaling deur die meesterlike Jaco Jacobs, bring hierdie sensasionele internasionale treffer nou ook na 'n Afrikaanse gehoor!

Selfies, Seksklets & Slimfone - 'n Internet-oorlewingsgids vir Tieners (Afrikaans, Paperback): Emma Sadleir, Lizzie... Selfies, Seksklets & Slimfone - 'n Internet-oorlewingsgids vir Tieners (Afrikaans, Paperback)
Emma Sadleir, Lizzie Harrison; Translated by Jaco Jacobs
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) In stock

Die topverkoperboek wat elke tegno-slim tiener moet lees! As ’n tiener in vandag se tegnoverslaafde wÍreld van sosiale media en internet dink jy dalk jy’s piekfyn en jy weet presies wat jy doen. Maar selfs JY weet nie van al die wetlike struikelblokke, verskuilde gevare en toekomstige implikasies van alles wat jy aanlyn doen, sien en plaas nie. Selfies, seksklets en slimfone is die boek wat elke tiener (en hul ouers) můťt lees. Dit dek al die belangrike kwessies wat tieners in die digitale era in die gesig staar, insluitende kuberboelies, seksklets, verslawing, internetveiligheid, pornografie, angstigheid, depressie, veiligheid en reputasie, en dit is spesifiek vir die Suid-Afrikaanse konteks geskryf. Hierdie boek sal jou op ’n maklik verstaanbare, interessante en selfs prettige manier help om ’n gelukkige, bevredigende en – belangrikste van alles – veilige lewe aanlyn te hÍ.

Groot TreŽ: Ons gaan Dokter toe (Afrikaans, Board book): Jaco Jacobs Groot TreŽ: Ons gaan Dokter toe (Afrikaans, Board book)
Jaco Jacobs
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Neem groot treŽ met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters!

Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op 'n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met 'n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Ek wil nie slaap nie

Gaan saam met Ned deur sy slaaptydsroetine, al is hy glad nie slaperig nie. Hy en Mamma bÍre saam sy speelgoed, bad, lees 'n storie en sing 'n liedjie!

Klaar met doeke

Hierdie twee kleuters is klaar met doeke! Beleef die proses saam met hulle.

Ek gaan kleuterskool toe

Bennie is baie hartseer toe Pappa hom by die kleuterskool aflaai - maar kort voor lank is hy besig om maatjies te maak en allerhande dinge te doen! Voor hy sy oŽ kan uitvee is Pappa al terug.

Ons kry 'n baba

Nancy kry 'n bababoetie! Oupa en Ouma kom bly by haar terwyl Mamma en Pappa hospitaal toe gaan. Verwelkom saam met Nancy die splinternuwe baba in die familie!

Ons gaan dokter toe

Billy en Nell is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen 'n inspuiting kry!

Kan jy asseblief sÍ?

Tom en Nancy speel te lekker saam, en leer hoe om te deel en goeie maniere te hÍ.

Groot TreŽ: Ons kry 'n Baba (Afrikaans, Board book): Jaco Jacobs Groot TreŽ: Ons kry 'n Baba (Afrikaans, Board book)

Groot TreŽ: Kan jy Asseblief sÍ? (Afrikaans, Board book): Jaco Jacobs Groot TreŽ: Kan jy Asseblief sÍ? (Afrikaans, Board book)

Groot TreŽ: Ek gaan Kleuterskool toe (Afrikaans, Board book): Jaco Jacobs Groot TreŽ: Ek gaan Kleuterskool toe (Afrikaans, Board book)

Wo(o)rdslim - Prettige Woordspeletjies vir Kinders (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Wo(o)rdslim - Prettige Woordspeletjies vir Kinders (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R80 R69 Discovery Miles 690 Save R11 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Word speel-speel woordslim met hierdie fantastiese aktiwiteitsboek! Wo(o)rdslim bevat 48 bladsye propvol briljante blokraaisels, wonderlike woordspeletjies en lekker kopkrappers wat sal sorg vir ure se fantastiese vermaak. Speel dit op jou eie of daag mekaar uit om te kyk wie eerste die raaisels kan baasraak!

Van die aktiwiteite in hierdie boek sluit in:

- Tematiese blokraaisels wat saamgestel is rondom temas soos diere, my land, idiome en sport.

- Woordsoekblokke

- Spelspeletjies

- Letterblokke

- Kriptogramme en ander briljante breinboelies

Of julle nou langpad ry, op soek is na prettige opvoedkundige aktiwiteite vir die klaskamer, of sommer net lus het vir lekker woordspeletjies wat jou brein behoorlik kan laat spiere bult - hierdie bekostigbare aktiwiteitsboek is die perfekte manier om kinders se taalkennis speel-speel op te skerp. Volledige oplossings agter in die boek.

Wilde Wikus (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Wilde Wikus (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R125 R108 Discovery Miles 1 080 Save R17 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

'n Wilde wragtig genaamd Wilde Wikus Het daar 'n zombie-virus uitgebreek? Is ruimtewesens besig om die aarde aan te val? Het iemand 'n hele weermag ninja-robotte losgelaat? Of waarom wil Wikus se beste maat, Rico, dan skielik nie meer Vrydagmiddag by hom kom kuier nie? Die waarheid is nog erger as zombies, ruimtewesens of ninja-robotte. Rico het 'n nuwe beste maat. Iemand wat baie opwindender as Wikus is. Wikus besluit om 'n plan te maak … Hierdie is 'n humoristiese, toeganklike boek geskik vir beginner- en intermediÍre lesers. Daar is min boeke vir seuns in hierdie ouderdomsgroep. Trefwoorde: humor, vriendskap, skool, boelies, avontuur, gesinne.

Groot TreŽ: Klaar met Doeke (Afrikaans, Board book): Jaco Jacobs Groot TreŽ: Klaar met Doeke (Afrikaans, Board book)
Jaco Jacobs
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Neem groot treŽ met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters!

Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op 'n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met 'n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Ek wil nie slaap nie

Gaan saam met Ned deur sy slaaptydsroetine, al is hy glad nie slaperig nie. Hy en Mamma bÍre saam sy speelgoed, bad, lees 'n storie en sing 'n liedjie!

Klaar met doeke

Hierdie twee kleuters is klaar met doeke! Beleef die proses saam met hulle.

Ek gaan kleuterskool toe

Bennie is baie hartseer toe Pappa hom by die kleuterskool aflaai - maar kort voor lank is hy besig om maatjies te maak en allerhande dinge te doen! Voor hy sy oŽ kan uitvee is Pappa al terug.

Ons kry 'n baba

Nancy kry 'n bababoetie! Oupa en Ouma kom bly by haar terwyl Mamma en Pappa hospitaal toe gaan. Verwelkom saam met Nancy die splinternuwe baba in die familie!

Ons gaan dokter toe

Billy en Nell is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen 'n inspuiting kry!

Kan jy asseblief sÍ?

Tom en Nancy speel te lekker saam, en leer hoe om te deel en goeie maniere te hÍ.

Wat die See Gesien Het (Afrikaans, Paperback): Tom Percival Wat die See Gesien Het (Afrikaans, Paperback)
Tom Percival; Translated by Jaco Jacobs
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Niks is regtig verlore as jy dit in jou hart bÍre nie …

Op 'n dag gaan Sophia saam met haar pa see toe. Hulle geniet 'n heerlike dag op die strand, totdat 'n donderstorm uitbreek en hulle inderhaas moet vlug. En Sophia verloor per ongeluk haar teddie. Haar spesiale teddie wat eers haar oupa s'n was, en toe haar ma s'n, en daarna hare sedert die dag toe sy gebore is.

Sophia se hart is gebreek. Maar die see sien wat gebeur. En dalk, net dalk, kan die see Sophia se teddie vir haar terugbring. Maak nie saak hoe lank dit neem nie …

Hierdie beeldskone, spesiale prenteboek kombineer asemrowende collage-kunswerk met 'n hartroerende storie wat jou altyd sal bybly. Die sielvolle storie spreek tot jonk en oud - dit is tegelyk die verhaal van 'n opwindende soektog ťn 'n storie met 'n belangrike les oor die hantering en verwerking van verlies.

Monster Pizza (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Monster Pizza (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Yolandi Prins
R115 R99 Discovery Miles 990 Save R16 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Zia se pa se werk is om pizza af te lewer. Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry. Maar as ’n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet … en baie vreemde dinge kan gebeur!

Groot TreŽ: Ek wil nie Slaap nie (Afrikaans, Board book): Jaco Jacobs Groot TreŽ: Ek wil nie Slaap nie (Afrikaans, Board book)
Jaco Jacobs
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Neem groot treŽ met alledaagse dinge in hierdie prettige reeks vir kleuters! Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op 'n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met 'n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is. Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks: Ek wil nie slaap nie Gaan saam met Ned deur sy slaaptydsroetine, al is hy glad nie slaperig nie. Hy en Mamma bÍre saam sy speelgoed, bad, lees 'n storie en sing 'n liedjie! Klaar met doeke Hierdie twee kleuters is klaar met doeke! Beleef die proses saam met hulle. Ek gaan kleuterskool toe Bennie is baie hartseer toe Pappa hom by die kleuterskool aflaai - maar kort voor lank is hy besig om maatjies te maak en allerhande dinge te doen! Voor hy sy oŽ kan uitvee is Pappa al terug. Ons kry 'n baba Nancy kry 'n bababoetie! Oupa en Ouma kom bly by haar terwyl Mamma en Pappa hospitaal toe gaan. Verwelkom saam met Nancy die splinternuwe baba in die familie! Ons gaan dokter toe Billy en Nell is op pad dokter toe. Lees saam hoe hulle ondersoek word en elkeen 'n inspuiting kry! Kan jy asseblief sÍ? Tom en Nancy speel te lekker saam, en leer hoe om te deel en goeie maniere te hÍ.

Z is vir Zackie: Die Tent-Avontuur (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die Tent-Avontuur (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R43 Discovery Miles 430 Save R7 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers Ė en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Vis & tjips CAPS: Gr 8 (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Vis & tjips CAPS: Gr 8 (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R135 R116 Discovery Miles 1 160 Save R19 (14%) In stock

Aandag, alle onderwysers wat CAPS-boeke vir volgende jaar moet kies! Wil jy graag boeke deur ons drie heel gewildste kinder- en jeugboekskrywers in die klas behandel? Wat van ’n supergewilde [email protected] om jou graadneges aan die lees te kry? Of slaan jou graadagts se asem weg met Jaco Jacobs se Perfek (waarvan tienduisende kopieŽ reeds verkoop is) of die lekkerleesboek Vis en tjips, wat beloof om net so gewild soos die topverkoper Suurlemoen! te word. En Fanie Viljoen se splinternuwe jeugboek Spring sal hulle laat naels kou tot die einde! Hier is LAPA se CAPS-goedgekeurde boeke vir graad 7, 8 en 9. Die CAPS-uitgawes van hierdie gewilde boeke bevat volledig uitgewerkte vrae en hope prettige aktiwiteite!Graad 7 EAT: Zackie Mostert druk ’n drie (Jaco Jacobs)Graad 8 EAT: Perfek (Jaco Jacobs)Graad 9 EAT: Spring (Fanie Viljoen)Graad 7 Huistaal: Gevaarlike lopies (Jaco Jacobs) Graad 8 Huistaal: Vis en tjips Graad 9 Huistaal: [email protected]

Z is vir Zackie: Die Pretpark (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die Pretpark (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R43 Discovery Miles 430 Save R7 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers Ė en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Webslim - Hoe Om Aanlyn Veilig Te Bly (Afrikaans, Paperback): Ben Hubbard Webslim - Hoe Om Aanlyn Veilig Te Bly (Afrikaans, Paperback)
Ben Hubbard; Illustrated by Beatriz Castro; Translated by Jaco Jacobs
R140 R109 Discovery Miles 1 090 Save R31 (22%) Shipped within 5 - 13 working days

Word www.webslim.co.za. Kom ontdek die wonders van die internet saam met Anzil en Chris, en leer hoe om veilig te wees terwyl jy die web verken. Of jy nou veilig wil bly op sosiale media, jou slimfoon of e-pos wil gebruik sonder om nare verrassings af te laai, of deur kuberboelies lastig geval word, hierdie boek is ’n briljante gids vir jou lewe aanlyn. Vind meer uit oor: privaatheid, virusse, selfone, digitale burgerskap, wagwoorde, digitale voetspore, speletjies, kuberboelies, trolle, sosiale media EN BAIE MEER!

Op My Planeet: Die Beste Rympies van Jaco Jacobs (Afrikaans, Hardcover): Jaco Jacobs Op My Planeet: Die Beste Rympies van Jaco Jacobs (Afrikaans, Hardcover)
Jaco Jacobs; Illustrated by Zinelda McDonald
R250 R215 Discovery Miles 2 150 Save R35 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Welkom op ’n planeet propvol pret!

Jaco Jacobs se planeet is ’n vreemde, fantastiese, vrolike plek waar ENIGE iets kan gebeur. Daar kan wurms met tamatiesous op jou spyskaart wees … of ’n walvis kan in jou sop beland. Jy kan uitvind hoe ’n skoonheidskompetisie vir monsters werk … of die waarheid oor haaie uitvind. Jy kan ontdek jou boetie is ’n ruimtewese … jou troetel-dinosourus saam skool toe vat .. of ’n luislang kan jou ouma insluk!

Daar is deesdae byna nie ’n eisteddfod, kunswedstryd of klaskamer in die land waar Jaco Jacobs se skreeusnaakse, lawwe rympies nie gehoor word nie. Sedert die verskyning van sy eerste rympieboek, Wurms met tamatiesous, in 2005 het ’n hele rits rympies uit sy pen gevloei. Hierdie reuse-rympieboek bevat van die gewildste verse uit Jaco se bundels wat oor die jare verskyn het, insluitende:

* Wurms met tamatiesous (Alba Bouwerprys, C.P. Hoogenhoutmedalje)

* ’n Brulpadda in my tas

* My boetie dink hy’s Batman

* Kougom in my hare

* Op die punt van my tong: 80 tawwe tongknopers

En daar is ook ’n paar SPLINTERNUWE rympies as bonus!

Z is vir Zackie: Die Beste Boomhuis (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die Beste Boomhuis (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R43 Discovery Miles 430 Save R7 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers Ė en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Z is vir Zackie: Die Rowwe Resies (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die Rowwe Resies (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R50 R43 Discovery Miles 430 Save R7 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers Ė en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Z is vir Zackie: Die Perfekte Pizza (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die Perfekte Pizza (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R43 Discovery Miles 430 Save R7 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers Ė en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Groot Beer (Afrikaans, Paperback): Wendy Hartmann Groot Beer (Afrikaans, Paperback)
Wendy Hartmann; Illustrated by Zinelda McDonald; Translated by Jaco Jacobs
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Ek is lief vir jou, Groot Beer!

Die eerste keer toe Lara vir Groot Beer sien, is op 'n skooluitstappie. Hy lyk nes haar teddie - net baie, baie groter. Groot Beer lyk hartseer. Daarom gesels Lara met hom. “Moenie hartseer wees nie,” sÍ sy sag vir hom. “Ek is hier.” Sy vertel vir hom hy is nie alleen nie. Sy sÍ vir hom hy hoef nie bekommerd te wees nie en sy vertel vir hom geheime waarvan niemand anders weet nie. Maar toe Lara daardie middag by die huis kom, staan daar 'n tas en bokse in die gang. Sy hoor harde stemme en kort daarna ry Pappa weg. “Moenie bekommerd wees nie, my skat,” sÍ Mamma vir haar. “Ek en jy gaan piekfyn wees.” Maar daardie aand kan Lara nie slaap nie. En kort voor lank klim iemand deur haar venster. “Moenie hartseer wees nie,” sÍ 'n sagte stem. “Ek is hier.” En daar is Groot Beer! Kort voor lank beleef hulle hope avonture saam …

'n Sensitiewe, roerende storie oor 'n kind se hantering van egskeiding, en die wonderlike genesende krag van verbeelding en stories.

Zackie Mostert Omnibus 3 (4-in-1) (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Zackie Mostert Omnibus 3 (4-in-1) (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Alex van Houwelingen
R165 R142 Discovery Miles 1 420 Save R23 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Vyf keer meer Zackie-pret! Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar Zackie is, is daar altyd volop pret, avontuur en kattekwaad! Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou die allervreeslikste stinkbomme maak, sy lyf speurder hou of per ongeluk die buurvrou se kat Groenland toe pos - waar Zackie is, is daar altyd hope pret en kattekwaad. Sedert die verskyning van die eerste Zackie-boek in 2010 het diť gewilde karaktertjie en sy maats hope pret en humor na die Afrikaanse kinderboekwÍreld gebring, en duisende aanhangers gekry. Word deel van die opwinding saam met Zackie, sy beste vriend, Vincent, sy hond, Frankenstein, die kwaai buurtannie, mevrou Langenhoven - en natuurlik Anton die skoolboelie wat gedurig moeilikheid maak! Kort op die hakke van die vorige omnibusse, verskyn nog vier van Zackie se lawwe avonture EN Zackie se groot grapboek saam in een briljante, bekostigbare omnibus:

- Zackie Mostert en die katkrisis Party katte is oulik en spelerig en hou daarvan om gevryf te word. Mevrou Langenhoven se kat, Katinka, is NIE een van daardie katte nie. Maar toe mevrou Langenhoven vir Zackie en Vincent vra om na Katinka te kyk, stem hulle in, want hulle het dringend ekstra sakgeld nodig. Hoe moeilik kan dit nou wees om 'n kat op te pas ...?

- Zackie Mostert en die vreeslike verjaardag Zackie se beste vriend, Vincent, verjaar een van die dae. Zackie beplan 'n BAIE SPESIALE partytjie. Dit gaan 'n GROOT verrassing wees. Maar ongelukkig besluit Anton om sy partytjie op presies dieselfde dag te hou - en hy gaan seker maak daar is NIEMAND by Vincent se partytjie nie. Wie gaan die beste partytjie in Granaatstraat hou? Dis OORLOG!

- Zackie Mostert en die super-stinkbom Zackie hou nie juis van sing nie ... maar die skoolkoor gaan binnekort op 'n FANTASTIESE kamp. Daarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Kort voor lank begin Anton, die skoolboelie, hulle egter terg. En boonop vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd as die koorkamp ... Die koor was 'n VROT idee! Maar dan maak Zackie en Vincent onverwags nuwe vriende - en hulle kry 'n plan om Anton 'n les te leer ... 'n Baie STINK plan!

- Zackie Mostert en die slim speurder Die hele skool is in REP EN ROER. Die beroemde sangeres Jenny Jay gaan 'n konsert by die skool hou ... en sy gaan haar nuutste MUSIEKVIDEO daar kom verfilm! Maar dan verdwyn die sangeres se baie duur halssnoer. En iemand dink Zackie se beste vriend, Vincent, het dit gevat ... Zackie besluit hy gaan sy lyf SPEURDER hou om Vincent se onskuld te bewys! - Zackie Mostert se Groot Grapboek Zackie en sy beste vriend, Vincent, het besluit om 'n boek propvol grappe bymekaar te maak. LÍ van die lag met Zackie en Vincent se gunsteling-grappe! Meer as 200 grappies wat jou lekker sal laat skater.

Die Swakste Restaurant in die Heelal (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Die Swakste Restaurant in die Heelal (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs; Illustrated by Dale Blankenaar
R170 R146 Discovery Miles 1 460 Save R24 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

‘n Skreeusnaakse versameling skaterlagstories!

Kom eet by die Swakste Restaurant in die Heelal.

Vind uit wat gebeur as jy met supergom aan die mooiste meisie in die skool vasgeplak word.

Ontmoet die seun wat Arnold Schwarzenegger se springmielies geŽet het.

Gee vir tannie Breggie ‘n ou soentjie – as jy dapper genoeg is!

Vind uit hoe ‘n mens toonkonfyt maak.

En ontdek hoe ‘n bol kougom die wÍreld kan red ...

GIGGEL, GIL, BRUL, PROES, SNORK en SKATER van die lag met hierdie versameling skreeusnaakse stories uit die pen van die gewilde Jaco Jacobs. Hierdie bundel kortverhale bevat tien stories wat gewaarborg is om jong lesers se lagspiere oortyd te laat werk.

Annabel en beer (Afrikaans, Paperback): Lisa Stubbs Annabel en beer (Afrikaans, Paperback)
Lisa Stubbs; Illustrated by Lisa Stubbs; Translated by Jaco Jacobs
R140 R121 Discovery Miles 1 210 Save R19 (14%) In stock

Annabel is versot daarop om haar verbeelding vrye teuels te gee en dinge te teken waarvan sy hou. Sy teken katte en voels en bote en huise. Op 'n dag maak sy 'n baie spesiale tekening van 'n beer Ė en dit word lewend! Annabel wys vir Beer al haar gunsteling-dinge, en Beer wys vir Annabel al syne Ė want almal weet dat maats mekaar help om die wereld op nuwe maniere te sien. Dit is waarom Annabel en Beer beste vriende is! 'n Baie spesiale prenteboek oor 'n baie spesiale vriendskap.

Z is vir Zackie: Die Paddapoets (Afrikaans, Paperback): Jaco Jacobs Z is vir Zackie: Die Paddapoets (Afrikaans, Paperback)
Jaco Jacobs
R50 R43 Discovery Miles 430 Save R7 (14%) Shipped within 5 - 13 working days

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers Ė en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Harry Potter Wizard Wand - In…
 (1)
R570 Discovery Miles 5 700
Cars 3
DVD  (1)
R159 R78 Discovery Miles 780
Bohemian Rhapsody - Motion Picture…
Queen CD  (3)
R160 R124 Discovery Miles 1 240
Not available Not available
The Grinch
DVD  (1)
R150 R129 Discovery Miles 1 290
Reebok Wrist Weights - 1.5Kg
R419 R369 Discovery Miles 3 690
Not available Not available
Reebok Water Bottle - 1000ml - Grey
R309 R260 Discovery Miles 2 600

Partners