0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (4)
  • R250 - R500 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All departments

Die Verevrou (Afrikaans, Paperback): Jan van Tonder Die Verevrou (Afrikaans, Paperback)
Jan van Tonder
R310 R266 Discovery Miles 2 660 Save R44 (14%) Shipped within 7 - 11 working days

Liora word groot op ’n volstruisplaas in AlgeriŽ, naby die Sahara. Sy is omring deur mense wat lief is vir haar, Maman en haar tante, oom Moshe, en haar pa, wanneer hy in die rondte is. Van kleins af bring sy tyd deur in haar tante se pluimery, ’n magiese omgewing waar volstruisvere omskep word in kostuums vir die filmbedryf en die verhoŽ van Parys.

Maar Liora loop haar telkens in grense vas wat sy moet oor. En in AlgeriŽ broei onrus. Eers verhuis sy na die oorloggeteisterde Algiers waar sy leer om dokter te word, maar dan word sy gedwing om inderhaas landuit te vlug, Parys toe.

Jare later kom Liora, steeds verwonderd oor die skoonheid van volstruisvere, in die Klein-Karoo aan om oom Moshe te besoek. Hier ontmoet sy Candice, ook behep met volstruisvere, ’n priester, ’n kunstenares en ander Kannalanders. Haar lewe word opnuut omgedop, en weer eens lÍ daar ’n grens voor haar – en sy moet besluit of sy dit sal oorsteek.

Anderkant Omdraai (Afrikaans, Paperback): Jan van Tonder Anderkant Omdraai (Afrikaans, Paperback)
Jan van Tonder
R163 Discovery Miles 1 630 Shipped within 13 - 18 working days

Anderkant omdraai is 'n versameling van Jan van Tonder se rubrieke wat in Rapport Tydskrif verskyn het. Kort-kortverhale, essays, sketse en anekdotes wissel mekaar af en bied 'n vermaaklike leeservaring. Die leser van die rubrieke kan verwag om te lag en om geroer te word. Van Tonder skryf oortuigend oor die nostalgie van vroeer, en jukstaponeer dit met aktuele sake van vandag. Van Tonder slaag weereens daarin om lewenswaarhede op 'n ongeforseerde en verrassende vars manier oor te dra.

Roepman (Afrikaans, Paperback, 2nd ed): Jan van Tonder Roepman (Afrikaans, Paperback, 2nd ed)
Jan van Tonder
R280 R241 Discovery Miles 2 410 Save R39 (14%) Shipped within 7 - 11 working days

Hierdie roman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is jong Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasie-prosesse in 'n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het 'n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen 'n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman. Die fyn waarneming van menswees, die patos en humor wat mekaar afwissel, die menslikheid van hierdie roman Ė by tye brutaal-realisties, maar ook hartverwarmend Ė sal geen leser onaangeraak laat nie.

Die Kind (Afrikaans, Paperback): Jan van Tonder Die Kind (Afrikaans, Paperback)
Jan van Tonder 1
R209 R177 Discovery Miles 1 770 Save R32 (15%) Shipped within 7 - 12 working days

Jan van Tonder betree in hierdie roman die magies wÍreld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is.

Die Kind (2006 Uitgawe) (Afrikaans, Paperback): Jan van Tonder Die Kind (2006 Uitgawe) (Afrikaans, Paperback)
Jan van Tonder 1
R203 R172 Discovery Miles 1 720 Save R31 (15%) Shipped within 7 - 12 working days

Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan, en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk, tot op die laaste dag, asof sy nie kind gedra het nie en almal het oor haar gepraat, die hele Msinga vol, en verder weg tot by Bomvini en Thenjini, en die Zondi. "Ek sien jou," het sy gegroet wanneer sy iemand raakloop, maar niemand het geantwoord nie. Hulle het geweet dat sy die kind nie wou he nie. Jan van Tonder betree in hierdie roman die magiese wereld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is. Sentraal staan die uitverkore kind wat deur die wat dood is en tog lewe, gemerk is om 'n groot man te word - ten spyte van sy verskeurdheid tussen eenvoud en weelde en moeder en ma. Die een het hom in die lewe gebring, die ander het hom gesoog. Maar 'n kind kan nie tussen twee ma's staan as die een van riet en die ander van sterklip gemaak is nie. Jan van Tonder, skrywer van Aandenking vir 'n vry man, Roepman en Is Sagie het geen bekendstelling nodig nie. Sy krag le in sy vermoe om met min woorde en groot subtiliteit te beeld en te suggereer - soos ook in sy roman Die Kind.

Roepman (Afrikaans, Paperback): Jan van Tonder Roepman (Afrikaans, Paperback)
Jan van Tonder
R391 Discovery Miles 3 910 Shipped within 7 - 11 working days

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in 'n grootmenswereld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwereld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het 'n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen 'n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Incredibles 2 - 2D / 3D
Blu-ray disc  (2)
R260 R243 Discovery Miles 2 430
Springsteen On Broadway
Bruce Springsteen CD  (1)
R378 Discovery Miles 3 780
Evox Advanced Trans Gloves Wrist Strap…
R299 R247 Discovery Miles 2 470
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R313 R250 Discovery Miles 2 500
Ultra Link Wired Keyboard And Mouse…
R300 R149 Discovery Miles 1 490
Sylvanian Families - Walnut Squirrel…
R564 R381 Discovery Miles 3 810
Multi Colour Chain Detail Neckerchief
R119 Discovery Miles 1 190
The Incredibles 2
Blu-ray disc  (1)
R195 Discovery Miles 1 950
Maped Geo 180Deg Protractor (12cm)
R12 Discovery Miles 120
Liefdegenerasie
Refentse CD  (2)
R115 R97 Discovery Miles 970

 

Partners