0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All departments

Jonkvrou (Afrikaans, Paperback): Jean-Claude Van Rijckeghem, Pat Van Beirs Jonkvrou (Afrikaans, Paperback)
Jean-Claude Van Rijckeghem, Pat Van Beirs; Translated by Daniel Hugo
R177 Discovery Miles 1 770 Ships in 10 - 15 working days

In haar eie woorde vertel Marguerite van haar wilde rooi hare, van Willem wat 'n meester is in die soenkunde, van Roderik uit wie se mond sy ín tand geslaan het, van die monnik Zannekin wat stink soos 'n varkhok, van die vrye stad Brugge met sy knarsende uithangborde, van haar moeder se boeke met hul smagtende liefdesverhale, van die rooi sweertjies op haar toekomstige eggenoot se gesig en van die haat vir haar bloedeie vader.

Galgmeisie (Afrikaans, Paperback): Jean-Claude Van Rijckeghem, Pat Van Beirs Galgmeisie (Afrikaans, Paperback)
Jean-Claude Van Rijckeghem, Pat Van Beirs; Translated by Daniel Hugo
R186 Discovery Miles 1 860 Ships in 10 - 15 working days

Antwerpen 1582: Die veertienjarige dief en inbreker Gitte Niemandsdogter word deur 'n stadswagter gearresteer, en sy word ter dood veroordeel. Sy ontsnap net-net aan die galg deur die onderbalju daarvan te oortuig dat haar pa 'n Spaanse hertog is. Hy is boonop die raadgewer van koning Filips die Tweede. Die Nederlande is in oorlog met Spanje, en in ruil vir haar lewe moet Gitte spioeneer vir die Nederlandse prins van Oranje. Sy gaan na Sevilla en sal al haar lis en vernuf moet aanwend om die hertog se strategiese seekaarte te steel. Maar hoe langer Gitte in Sevilla is, hoe meer hou sy van die stad en van die hertog. Wanneer sy die elegante don Domingo ontmoet, raak sy dolverlief. Sy probeer alles in haar vermoe om van haar opdrag ontslae te raak...

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Dunlop Australian Open Tennis Balls (3…
R120 R99 Discovery Miles 990
Gloop Change-A-Roo (Red & Yellow)
R49 Discovery Miles 490
Happy Baby Stage 2 - Apples, Oats…
R38 Discovery Miles 380
Cable Guys Controller and Smartphone…
R399 R239 Discovery Miles 2 390
Not available
Monopoly - The Big Bang Theory
 (3)
R799 R654 Discovery Miles 6 540
Bestway Hydro Pro Swim Cap (Colour may…
R35 R25 Discovery Miles 250
Crayola Coloured Pencil Crayons (Pack of…
R143 Discovery Miles 1 430
Nuovo Kids Travel Snack and Play Table
 (6)
R299 R139 Discovery Miles 1 390
Microsoft Xbox One S Console (1TB)
 (13)
R6,999 Discovery Miles 69 990

 

Partners