0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (2)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All departments

Voetspore Op Die Ewenaar (Afrikaans, Paperback): Johan Badenhorst Voetspore Op Die Ewenaar (Afrikaans, Paperback)
Johan Badenhorst; Photographs by Gideon du Preez Swart
R286 Discovery Miles 2 860 Shipped within 10 - 15 working days

Voetspore op die ewenaar vertel van Johan Badenhorst en sy Voetsporespan se agtste reis deur Afrika. Hierdie keer pak hulle 'n reis op die ewenaar aan: 'n reis wat begin in Kenia, kronkel deur Uganda en eindig in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Soos gewoonlik het die Voetsporemanne geen tekort aan avontuur, en hierdie keer selfs aan gevaar, nie. Hulle ontmoet president Barack Obama se ouma in Kenia, klim 'n deel van die Ruwenzoriberge in Uganda, bring 'n dag by die pigmee by Epulu in die DRK deur en sluit die reis af met 'n onvergeetlike bootvaart op die Kongorivier.

Voetspore: Agulhas Tot Alexandrie (Afrikaans, Paperback): Johan Badenhorst Voetspore: Agulhas Tot Alexandrie (Afrikaans, Paperback)
Johan Badenhorst 2
R239 Discovery Miles 2 390 Shipped within 10 - 15 working days

In hierdie boeiende dagboek doen Johan Badenhorst self verslag oor sy span se reis van 20 000 km deur die ooste van Afrika, met besoeke aan plekke soos Zambie, Tanzanie, Rwanda, Uganda, Kenia, Ethiopie, Somaliland, Djiboeti, Eritrea, die Soedan en Egipte. Dit is n plakboek propvol asemrowende fotos deur Gideon du Preez Swart, kaarte en nuttige inligting vir beide die ervare sowel as aspirantreisiger.

Voetspore - Cassablanca Tot Die Kaap (Afrikaans, Paperback): Johan Badenhorst Voetspore - Cassablanca Tot Die Kaap (Afrikaans, Paperback)
Johan Badenhorst
R239 Discovery Miles 2 390 Shipped within 10 - 15 working days

Bekende televisiepersoonlikheid, programvervaardiger en ervare avonturier Johan Badenhorst vertrek in Mei 2009 saam met die res van die Voetsporespan uit Casablanca, Marokko. Die ses manne (in drie 4x4-voertuie) se doel is om in minder as 100 dae na Kaapstad te reis om 'n weg te baan af teen die westekant van Afrika. Die reis neem hulle deur die ongenadige Sahara, die indrukwekkende reenwoude van Sentraal-Afrika en die ongebaande wee van die Suide. Hulle trotseer uitdagings soos min, maar ontdek in die proses magiese stede soos Fes, Oudane, Timbuktu, Agadez, Kano, Limbe en Fanceville en reis dan kuslangs in Angola waar Damaraland roep. Suid-Afrika se grens word gekruis by Sendelingsdrift en van Alexanderbaai reis hulle saam met familie en vriende tot hulle eindelik hul doel bereik: Kaapstad.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Linxure Milanese Strap for the Fitbit…
R400 R219 Discovery Miles 2 190
Rii RK100 Backlit Wired Gaming Keyboard
R600 R399 Discovery Miles 3 990
Enduring Striped Silicone Wedding Ring…
R300 R249 Discovery Miles 2 490
Bad Boy Digital 100M-WR Gents Watch
R419 R260 Discovery Miles 2 600
Call Of Duty: Infinite Warfare
Blu-ray disc  (6)
R399 R251 Discovery Miles 2 510
Reebok Yoga Mat - Hello Hi
R399 R329 Discovery Miles 3 290
Canon CL-446XL High-Yield Ink Cartridge…
 (2)
R302 Discovery Miles 3 020
Rexel Optima Document Wallet (A4)(Blue)
R28 Discovery Miles 280
3Doodler Start Essential Box Set
 (18)
R1,199 R943 Discovery Miles 9 430
Maisto Diecast Model - Shelby Cobra 427…
R219 R188 Discovery Miles 1 880

 

Partners