0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All departments

Soos 'n Veldblom - Word Die Vrou Wat God Jou Geskep Het Om Te Wees (Afrikaans, Paperback): Cailin Leacock, Angelique du... Soos 'n Veldblom - Word Die Vrou Wat God Jou Geskep Het Om Te Wees (Afrikaans, Paperback)
Cailin Leacock, Angelique du Toit, Janine Van Niekerk, Liesel Krause-Wiid
R230 R190 Discovery Miles 1 900 Save R40 (17%) Ships in 10 - 15 working days

Soos ’n veldblom sal vroue help om hul identiteit en waarde in Christus te besef en te verstaan

Soos ’n veldblom is ’n unieke kontemporÍre dagstukkieboek vir vroue. Dit sal vroue van alle agtergronde help om hul identiteit en waarde in Christus te besef en te verstaan. Die boek is geskryf deur ’n span vroue wat elkeen intiem vertroud is met die probleme waarmee vroue daagliks te kampe het. Die boek bied praktiese raad om uitdagings te oorkom en bemoediging om nie toe te laat dat sorge hulle terughou van die oorvloedige lewe wat op hulle wag as dogters van God nie. Soos ’n veldblom put inspirasie uit verskeie vroue in die Bybel, en dek onderwerpe soos:

∑ Jy is . . . gemaak om kreatief te wees

∑ Jy is . . . genoeg

∑ Jy is . . . ’n nuwe skepping

∑ Jy is . . . kosbaarJy is . . . uniek

∑ Jy is . . . lig

Elke dagstukkie bevat ’n krag-gedagte vir die dag, sowel as plek om jou eie gedagtes neer te pen.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Casals Belt Sander (810W)
R1,495 R1,321 Discovery Miles 13 210
Crayola Half Length Coloured Pencil…
R43 Discovery Miles 430
Star Wars: Rogue One - Death Trooper…
R211 R115 Discovery Miles 1 150
Nancy Gold & Black Sunglasses
R99 R59 Discovery Miles 590
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R180 R144 Discovery Miles 1 440
Rexel No. 56 Staples (5000 Staples)
R30 R27 Discovery Miles 270
Seagate Basic 2TB 2.5" Portable Hard…
 (2)
R1,249 Discovery Miles 12 490
Ready Player One - 3D
Steven Spielberg Blu-ray disc  (1)
R260 R91 Discovery Miles 910
White & Navy Stripe Neckerchief
R69 Discovery Miles 690
Fine Living - Portable Car Vacuum…
R189 R99 Discovery Miles 990

 

Partners