0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (18)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 20 of 20 matches in All departments

Haas Das se Nuuskas: Episode 6 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Haas Das se Nuuskas: Episode 6 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R150 R129 Discovery Miles 1 290 Save R21 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending word Haas Das deur Snawel Knawel ontvoer! Diereland is baie bekommerd oor die vermiste nuusleser. Die gewilde Haas Das- stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Haas Das se Nuuskas: Episode 4 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Haas Das se Nuuskas: Episode 4 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R150 R129 Discovery Miles 1 290 Save R21 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending raak Boeboe die bobbejaantjie vermis en almal is bekommerd, want Hoohoeff Hienia is in die omtrek. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Haas Das se Nuuskas: Episode 3 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Haas Das se Nuuskas: Episode 3 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit 1
R150 R129 Discovery Miles 1 290 Save R21 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie episode vind die groot wedloop tussen Hasie Kwassie en Skillie Skilpad plaas! Wie gaan wen? Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Haas Das Se Nuuskas: Episode 2 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Haas Das Se Nuuskas: Episode 2 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R150 R129 Discovery Miles 1 290 Save R21 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiena en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Haas Das Se Nuuskas: Episode 1 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Haas Das Se Nuuskas: Episode 1 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R150 R129 Discovery Miles 1 290 Save R21 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Almal van Menseland sal verheug wees om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. Al die ander vermaaklike karakters is ook terug; soos grootoom Flapoor Olifant, oompie Bulletjie Wildebees, Stokkina Meerkat, Hasie Kwassie, Moeder Raaf en vele meer! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories 2 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories 2 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R155 R133 Discovery Miles 1 330 Save R22 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-geillustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak 'n verjaardagkoek, Ouma kry 'n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies! 'n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper ?Bennie Boekwurm vertel lekker stories? met een van Suid-Afrika se gewildste en mees ikoniese kinderkarakters.

Haas Das Se Nuuskas: Episode 5 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Haas Das Se Nuuskas: Episode 5 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R150 R129 Discovery Miles 1 290 Save R21 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending vind die opwindende stoeigeveg tussen die Gemaskerde Wonder en Kongo Kangaroe plaas, maar die diere moet ook vlug vir 'n gevaarlike veldbrand in Diereland. Die gewilde Haas Das- stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Bennie Boekwurm se Mooiste Sprokies 2 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Bennie Boekwurm se Mooiste Sprokies 2 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R165 R129 Discovery Miles 1 290 Save R36 (22%) Shipped within 4 - 8 working days

Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog ’n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na nog vyf van die wreld se mooiste en gewildste sprokies: Rooikappie, Die skoenmaker kabouters, Die dieremusikante van Bremen, Duimelina en Sneeuwitjie. Die tweede boek in die gewilde reeks met nog klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.

Bennie Boekwurm se Mooiste Sprokies 1 (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Bennie Boekwurm se Mooiste Sprokies 1 (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R160 R138 Discovery Miles 1 380 Save R22 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog ’n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na vyf van die wreld se mooiste en gewildste sprokies: Die drie varkies, Jan en die boontjierank, Hansie en Grietjie, Die lelike eendjie en Repelsteeltjie. Di klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.

Bennie Boekwurm se Tonnelhuisie (Afrikaans, Paperback): Louise Smit, Johann Strauss Bennie Boekwurm se Tonnelhuisie (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit, Johann Strauss
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Elke dag trek Bennie Boekwurm sy swaer waentjie vol boeke na die parkie om vir die kinders te gaan stories lees. Mokkie Mol met sy sterk pote kom hom help. Maar Mokkie kan nie mooi sien nie en boems-kadoems! loop hy in ’n boom vas. Karra-kaparra! kantel die waentjie om en al die boeke val uit. En boonop is Bennie se bril nou skoonveld! 'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie​.

Karel Kraai se Kitaar (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Karel Kraai se Kitaar (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Mamma Kraai weet haar kuiken het 'n spesiale musiektalent. Hy kan fyn luister en allerhande geluide naboots. Hy sing dag en nag Ha-ha-a-a-aa!" soos Hadeda, soos Jangroentjie "Tji-tji-tjoe!" en soos Duif "Koekeroekoe!". Dit laat al die voels se koppe draai. Hulle ken nie meer hulle eie geluide nie! Die hele bos is deurmekaar.

Mamma Kraai besluit hulle moet trek en 'n plek gaan soek waar niemand ooit weer oor haar Kareltjie se musiek sal kla nie.

Sarel Seemonster se Avontuur (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Sarel Seemonster se Avontuur (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Sarel Seemonser is lus vir avontuur. Maar voordat hy vertrek, waarsku sy ouma Seemonster: “Onthou, as jy in die moeilikheid is, het jy ’n wapen. Seemonsters blaas stoom uit en dit laat diere dink daar is vuur binne ons.” Sarel se stoom borrel en gorrel die lug in. Maar wat gaan gebeur as hy 'n skelm wolf, 'n slang en 'n aasvol tekom?

'n Heerlike prenteboek oor een van Louise Smit se gewildste karakters uit die destydse TV-reeks Wielie Walie​.

Haas Das Hou Konsert (DVD): Louise Smit, Gert Van Tonder Haas Das Hou Konsert (DVD)
Louise Smit, Gert Van Tonder 1
R62 Discovery Miles 620 Shipped within 14 - 17 working days
Haas Das Leer Ons Van Teenoorgesteldes (Afrikaans, Hardcover): Louise Smit, Shan Fischer Haas Das Leer Ons Van Teenoorgesteldes (Afrikaans, Hardcover)
Louise Smit, Shan Fischer
R160 R138 Discovery Miles 1 380 Save R22 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das. Kinders leer alles van teenoorgesteldes saam met Haas Das en die diere van diereland. Draai die prentewiel en vou die bladsye oop. Gebruik die skoonvee-pen op die bladsye, vee dit dan skoon, en speel weer! Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel en sommer ook ’n nuusflits of twee, is dit pret om te leer!

Bennie Boekwurm Leer Ons van Vorms (Afrikaans, Hardcover): Louise Smit Bennie Boekwurm Leer Ons van Vorms (Afrikaans, Hardcover)
Louise Smit; Illustrated by Shan Fischer
R160 R138 Discovery Miles 1 380 Save R22 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

In hierdie reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders speel-speel basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters uit die destydse TV-programme, Wielie Walie en Haas Das.

Kom leer alles van vorms saam Bennie Boekwurm, die Wielie Walie-parkie se slimste storieverteller. Draai die prentewiel, vou die bladsye oop en gebruik die skoonvee-pen op die bladsye. Met lekker oefeninge, maklike speletjies wat jy by die huis kan speel, is dit pret om te leer!

Sarel Seemonster leer ons van kleure (Afrikaans, Hardcover): Louise Smit Sarel Seemonster leer ons van kleure (Afrikaans, Hardcover)
Louise Smit
R160 R121 Discovery Miles 1 210 Save R39 (24%) Shipped within 4 - 8 working days

In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Hul leer alles van kleure saam Sarel Seemonster, Wielie Walie se geliefde monster van die see. Met lekker oefeninge, maklike speletjies om by die huis te speel en n eksperiment of twee, is dit pret om te leer!

Karel Kraai leer ons van syfers (Afrikaans, Board book): Louise Smit Karel Kraai leer ons van syfers (Afrikaans, Board book)
Louise Smit
R160 R138 Discovery Miles 1 380 Save R22 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Hul leer alles van kleure saam Sarel Seemonster, Wielie Walie se geliefde monster van die see. Met lekker oefeninge, maklike speletjies om by die huis te speel en n eksperiment of twee, is dit pret om te leer!

Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit; Illustrated by Sean Verster
R155 R133 Discovery Miles 1 330 Save R22 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Bennie Boekwurm woon diep onder die grond daar in die Wielie Walie-parkie. In sy tonnelhuisie is daar rakke en rakke vol storieboeke. Sy naam is nie verniet Bennie Boekwurm nie. Bennie hou baie daarvan om stories vir kinders te lees. Hy wag nou juis vir hulle om hom te roep. Hy het klaar die boek uitgesoek . . . Die stories is gebaseer op die bekende TV-reeks op SABC in die 80er jare. Illustrasies is helder en kleurvol en sal kleintjies sowel as hulle ouers bekoor.

Bennie Boekwurm se Besige Pretboek (Afrikaans, Paperback): Louise Smit Bennie Boekwurm se Besige Pretboek (Afrikaans, Paperback)
Louise Smit
R115 R99 Discovery Miles 990 Save R16 (14%) View more sellers Shipped within 4 - 8 working days

Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!

Louise Smit - Wielie Walie / Haas Das Hou Konsert - 2 vir een (DVD): Louise Smit Louise Smit - Wielie Walie / Haas Das Hou Konsert - 2 vir een (DVD)
Louise Smit 1
R106 Discovery Miles 1 060 Shipped within 14 - 17 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Kingsons Valentine Series Shoulder Bag…
 (7)
R375 R278 Discovery Miles 2 780
Listerine Mouth Wash (Coolmint | 750ml)
R59 Discovery Miles 590
Space Blankets (Adult)
 (1)
R13 Discovery Miles 130
Spyro Reignited Trilogy
 (2)
R599 R569 Discovery Miles 5 690
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R679 R578 Discovery Miles 5 780
Janjax Roped Side Table (Medium) (Beige…
R2,400 R2,014 Discovery Miles 20 140
Janjax Rope Side Table (Small) (Natural…
R1,800 Discovery Miles 18 000
Melissa & Doug Soft Toys - Baby Roscoe…
 (2)
R105 Discovery Miles 1 050
Emoji Stampers Blind Foil Bag (Single…
R41 Discovery Miles 410
Kids Cove Luke L-Shape Double Bunk…
 (1)
R6,049 Discovery Miles 60 490

 

Partners