0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 54 matches in All departments

Afrikaans Sonder Grense KABV - Tweede addisionele taal Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense KABV - Tweede addisionele taal Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R231 R199 Discovery Miles 1 990 Save R32 (14%) In stock
Afrikaans Sonder Grense Tweede Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense Tweede Addisionele Taal Graad 10 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R210 R185 Discovery Miles 1 850 Save R25 (12%) In stock

Afrikaans sonder grense is ’n volledige taalreeks vir Afrikaans as Tweede Addisionele Taal. Dié taalreeks voldoen aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).

Dié gebruikersvriendelike reeks bied onderwysers en leerders prikkelende, leerdergerigte stof wat deurgaans vaardighede oefen.

Leerders se taalvaardighede soos Luister en praat, Lees en kyk: Begrip en Letterkunde, Skryf en aanbied, asook geïntegreerde Taalstrukture en -konvensies word doeltreffend ontwikkel sodat die leerders in die multikulturele opset in die land ook in Afrikaans kan kommunikeer. In Graad 10 is dit nodig om elke taalvaardigheid volgens die tydstoekenning per tweeweeksiklus in die NKABV te onderrig:

• Luister en praat: 2 uur: 25%

• Lees en kyk: Begrip en Letterkunde: 3 uur: 40%

• Skryf en aanbied: 2 uur: 25%

• Taalstrukture en -konvensies: 1 uur: 10%.

‘n Onderwysersgids vir Afrikaans sonder grense Graad 10 Tweede Addisionele Taal is ook beskikbaar.

Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 4 Leerderboek   (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 4 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux
R146 R135 Discovery Miles 1 350 Save R11 (8%) Shipped within 4 - 9 working days
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 1 (Afrikaans, Paperback): S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 1 (Afrikaans, Paperback)
S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman
R219 R193 Discovery Miles 1 930 Save R26 (12%) In stock
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 6 Leerderboek   (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 6 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux 1
R168 R148 Discovery Miles 1 480 Save R20 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Komponente: Leerdeboeke, Onderwysersgidse met Audio CD, Leesboeke.

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I. Grobler, K. Grobbelaar, …
R186 R164 Discovery Miles 1 640 Save R22 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans Sonder Grense - Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 11: Leerderboek Gr 11: Leerderboek (Afrikaans,... Afrikaans Sonder Grense - Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 11: Leerderboek Gr 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
S Gouws M Lätti
R213 R188 Discovery Miles 1 880 Save R25 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 4 Leesboek  (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 4 Leesboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R123 R109 Discovery Miles 1 090 Save R14 (11%) Shipped within 4 - 9 working days
Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 8 (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 8 (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R145 R128 Discovery Miles 1 280 Save R17 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux 2
R165 R153 Discovery Miles 1 530 Save R12 (7%) Shipped within 4 - 9 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die Leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 2 Werkboek (CAPS) - Graad 2 (Afrikaans, Paperback): L.... Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 2 Werkboek (CAPS) - Graad 2 (Afrikaans, Paperback)
L. Naudé, M. Lätti, S. Gouws
R41 R36 Discovery Miles 360 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 2 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied.

Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgelê kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 2 is dié taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): R. Gouws, S. Gouws, M.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 12 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
R. Gouws, S. Gouws, M. Latti, I. Grobler, K. Grobbelaar, …
R231 R204 Discovery Miles 2 040 Save R27 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 5 Leerderboek   (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, C. Le... Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 5 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, C. Le Roux 2
R153 R135 Discovery Miles 1 350 Save R18 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7 (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 7 (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws 2
R135 R119 Discovery Miles 1 190 Save R16 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans sonder grense tweede addisionele taal: Graad 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans sonder grense tweede addisionele taal: Graad 11: Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R213 R188 Discovery Miles 1 880 Save R25 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Afrikaans sonder grense is 'n volledige taalreeks vir Afrikaans as Tweede Addisionele Taal. Die taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Hierdie e-boek is 'n digitale weergawe van die gedrukte boek wat vir die KABV goedgekeur is. Die e-boekformaat sluit die volgende voordele in: Die vermoe om op 'n rekenaar, skootrekenaar of tablet na die inhoud te kyk.; Soos leerders die skrifgrootte stel of die tablet draai, verander die teks sodat dit steeds op die toestel se skerm pas. Sodoende word 'n optimale lees- en leerervaring verseker; en Leerders kan aantekeninge maak, teks met kleur beklemtoon en plekke in die teks merk om later weer daarna te kyk. Daar is ook toegang tot video- en klankgrepe vir ouditiewe en visuele leer.

Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal  - Graad 6 Leesboek  (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense - Eerste Addisionele Taal - Graad 6 Leesboek (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R146 R129 Discovery Miles 1 290 Save R17 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Werkboek (CAPS) - Graad 3 (Afrikaans, Paperback): L.... Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 3 Werkboek (CAPS) - Graad 3 (Afrikaans, Paperback)
L. Naudé, M. Lätti, S. Gouws
R41 R36 Discovery Miles 360 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 3 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied.

Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgelê kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 3 is dié taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 9 (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws
R155 R137 Discovery Miles 1 370 Save R18 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 2 (Afrikaans, Paperback): S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 2 (Afrikaans, Paperback)
S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman
R219 R193 Discovery Miles 1 930 Save R26 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 4 (Afrikaans, Paperback): S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 2: Grootboek 4 (Afrikaans, Paperback)
S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman
R219 R193 Discovery Miles 1 930 Save R26 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 8 (Afrikaans, Paperback): M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I.... Afrikaans Sonder Grense KABV - Eerste Addisionele Taal Graad 8 (Afrikaans, Paperback)
M. Latti, S. Gouws, R. Gouws, I. Grobler, K. Grobbelaar, …
R176 R155 Discovery Miles 1 550 Save R21 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 4 (Afrikaans, Staple bound): S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 4 (Afrikaans, Staple bound)
S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman
R219 R193 Discovery Miles 1 930 Save R26 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Werkboek (CAPS) - Graad 1 (Afrikaans, Paperback): L.... Afrikaans sonder grense Klankeprogram Eerste Addisionele Taal Graad 1 Werkboek (CAPS) - Graad 1 (Afrikaans, Paperback)
L. Naudé, M. Lätti, S. Gouws
R41 R36 Discovery Miles 360 Save R5 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

Afrikaans sonder grense Klankeprogram vir Graad 1 Eerste Addisionele Taal is 'n hulpmiddel vir onderwysers om die klanke van Afrikaans suksesvol te onderrig. Dit voldoen aan al die vereistes van die klankeprogram in die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV). Die kennis van klanke maak die deur oop vir lees en skryf. In die Klankewerkboek word die klanke sistematies aangebied.

Die aktiwiteite is so prettig dat die kinders amper nie sal weet dat hulle besig is om te werk nie! Klanke word ook dikwels herhaal sodat dit goed vasgelê kan word. Die Klankewerkboek word ondersteun deur 'n Onderwysersgids. Hierin word gepaste metodiek vir die onderrig van klanke op hierdie vlak beskryf. Afrikaans sonder grense Graad 1 is dié taalreeks vir die nuwe opvoedkundige bedeling!

Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 2 (Afrikaans, Staple bound): S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 2 (Afrikaans, Staple bound)
S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman
R219 R193 Discovery Miles 1 930 Save R26 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 3 (Afrikaans, Staple bound): S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman Afrikaans sonder grense eerste addisionele taal: Graad 1: Grootboek 3 (Afrikaans, Staple bound)
S. Gouws, M. Latti, H. Schoeman
R219 R193 Discovery Miles 1 930 Save R26 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Glass
M. Night Shyamalan Blu-ray disc R195 Discovery Miles 1 950
Venom - 2D / 3D
Tom Hardy, Michelle Williams, … Blu-ray disc R250 R195 Discovery Miles 1 950
The LEGO Movie 2 - The Second Part
Blu-ray disc R199 R179 Discovery Miles 1 790
Captain Underpants Box Set - 10-Book…
Dav Pilkey Paperback  (3)
R999 R499 Discovery Miles 4 990
Dicallo Laptop Bag 15.6" - Black
 (2)
R600 R349 Discovery Miles 3 490
Tomb Raider - 3D (2018)
Alicia Vikander Blu-ray disc R250 R91 Discovery Miles 910
Angelique du Toit Bundle - Standing Tall…
Angelique du Toit Paperback R360 R59 Discovery Miles 590
Konix Over-Ear Gaming Headphones with…
R399 R289 Discovery Miles 2 890
Philips 1000 Series Beard Trimmer
 (1)
R399 R249 Discovery Miles 2 490
Bassie: My Journey Of Hope
Basetsana Kumalo Hardcover  (1)
R320 R229 Discovery Miles 2 290

 

Partners