0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (7)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 9 of 9 matches in All departments

558 Days - A True Story (Paperback): Yolande Korkie, Maretha Maartens 558 Days - A True Story (Paperback)
Yolande Korkie, Maretha Maartens
R300 R247 Discovery Miles 2 470 Save R53 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

558 days of hell. Two souls intertwined in body and spirit. One Almighty God. This is the true story of kidnapping victims Yolande and Pierre Korkie, as told by Yolande. Pierre never survived to tell the tale.

In this raw and honest memoir, Yolande relives the couple's kidnapping and brutal severance from their children and life as they knew it. From the moment they were kidnapped in 2013 until Yolande's release and through to Pierre's failed rescue attempt by U.S. military forces, 558 Days recounts the Korkies' horrific ordeal.

This is the true story of a level of love that few couples will ever experience; of faith that grows stronger through adversity and of forgiveness that is more powerful than human boundaries. This is the story of 558 Days.

50 Vrae Om Jouself Te Vra Teen 50 (Afrikaans, Paperback): Nina Smit, Maretha Maartens, Liesel Krause-Wiid 50 Vrae Om Jouself Te Vra Teen 50 (Afrikaans, Paperback)
Nina Smit, Maretha Maartens, Liesel Krause-Wiid
R71 Discovery Miles 710 Shipped within 10 - 15 working days

Teen vyftig weet jy al baie van die lewe, maar soms is daar dinge waaroor jy wonder of dalk nog nie duidelik gekry het nie. Ons beantwoord 50 vrae wat jy jouself moet vra teen 50 - dit wat jy dalk wou weet , maar nog nooit wou vra nie. Hier is die antwoord. Is jou kinders sterk karakters, het jy 'n goeie selfbeeld, kan jy met God praat, wat dink ander van jou....dit is jou vrae en ons het die antwoorde.

Sara (Afrikaans, Paperback): Maretha Maartens Sara (Afrikaans, Paperback)
Maretha Maartens
R235 R202 Discovery Miles 2 020 Save R33 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Hoe praat die Onsigbare, Abram?”†“Onontwykbaar.” In diť roman word Abraham van die Bybel deur sy vrou Sara se oŽ gesien. Die Bybelse narratief word aangevul deur deeglik nagevorste materiaal uit ander bronne.†Die leser word meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na die mense van die sondvloed, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. En gekonfronteer met die Wese en die werklikheid van God.

558 Dae - 'n Ware Verhaal (Paperback): Yolande Korkie, Maretha Maartens 558 Dae - 'n Ware Verhaal (Paperback)
Yolande Korkie, Maretha Maartens
R300 R247 Discovery Miles 2 470 Save R53 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

Die aangrypende ware verhaal van ontvoeringslagoffers Yolande en Pierre Korkie.

558 dae van hel. Twee siele verenig in liggaam en gees. Een almagtige God. Dit is die verhaal van Yolande en Pierre Korkie, wat deur Al Qaeda ontvoer is, soos vertel deur Yolande. Pierre het dit nie oorleef nie. In hierdie roerende verhaal herleef Yolande die paartjie se ontvoering en gewelddadige skeiding van hulle kinders en die lewe soos hulle dit geken het. In 558 dae deel Yolande alles wat sy tydens hierdie afskuwelike tydperk ervaar het; van die oomblik wat hulle ontvoer is, haar vrylating en uiteindelik die mislukte reddingspoging om Pierre te bevry.

Dit is ’n ware verhaal van ’n tipe liefde wat min paartjies ooit sal ervaar, van geloof wat sterker word deur lyding en van vergifnis wat kragtiger is as menslike grense. Dit is die storie van 558 dae.

16 bladsye volkleur-foto’s uit Yolande se persoonlike album, inskrywings uit Pierre se joernaal terwyl hy in aanhouding was en ’n roerende laaste brief van Yolande aan Pierre is in die boek ingesluit.

Melodie Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback): Maretha Maartens, Wilmari Jooste, Babsie Jacobs Melodie Omnibus 2 (Afrikaans, Paperback)
Maretha Maartens, Wilmari Jooste, Babsie Jacobs
R260 R224 Discovery Miles 2 240 Save R36 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Fransien de Swardt word betrek by 'n intrige van moord en ou geheime in Volbloedvrou vir 'n vaalseun. Kaptein Jans Jansen, die hoof-ondersoekbeampte, vergemaklik ook nie juis die situasie nie. Menantheau le Clerque se lewe verander toe sy vir Nick Bender ontmoet in ?Dis mooiweer en liefde?. En in My liefling is 'n wolkeman word Isabella de Wet se voete onder haar uitgeslaan deur die Ier Adrian Mimnagh. Hul naweekkuier by Adrian se gesin lewer egter 'n aantal verrassings op.

Hanna - Die vrou wat haar kind vir die Here gegee het (Afrikaans, Paperback): Maretha Maartens Hanna - Die vrou wat haar kind vir die Here gegee het (Afrikaans, Paperback)
Maretha Maartens
R200 R172 Discovery Miles 1 720 Save R28 (14%) Shipped within 4 - 8 working days

Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns he om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en na nege jaar trou Elkana weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind na die ander. Maar Hanna sukkel met Peninna se teenwoordigheid. Hierdie aangrypende verhaal spreek tot elke vrou. Sal Hanna kan vrede maak, met haarself en met Peninna? Sal sy guns kan vind in die oe van God sodat Hy haar lamp weer aansteek en die donker verdryf?

Trollie vol tjips: Grade 4: Leesboek (Afrikaans, Paperback): Maretha Maartens Trollie vol tjips: Grade 4: Leesboek (Afrikaans, Paperback)
Maretha Maartens
R82 R73 Discovery Miles 730 Save R9 (11%) Shipped within 4 - 9 working days

Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die IntermediÍre Fase. Rimpelstories is 'n leesreeks vir die Hersiene Nasionale Kurrikulum in die IntermediÍre Fase. Die reeks poog om jong lesers die genot van lees te laat ontdek en hul visuele geletterdheid te ontwikkel deur interessante, boeiende tekste wat ryklik geÔllustreer is.

Die tematiese inhoud sluit sensitiewe vraagstukke soos besoedeling, boelies en vigs in, maar dit sluit aan by die leefwÍreld van die lesers met humor wat wyd gebruik word.

In die hemel eet 'n mens mieliepap: Grade 7 - 12 (Afrikaans, Paperback): Maretha Maartens In die hemel eet 'n mens mieliepap: Grade 7 - 12 (Afrikaans, Paperback)
Maretha Maartens
R167 R147 Discovery Miles 1 470 Save R20 (12%) Shipped within 4 - 9 working days

"Waar is Dachau?" stamel Daniel. "Wat het ons gedoen dat ons ... dat ons daarheen moet gaan?" "Jy is 'n Jood," se Toiingkop saaklik. "Jy's met die verkeerde neus en die verkeerde vel en die verkeerde kleur hare en die verkeerde voorvaders gebore. Jy's die Joodse Probleem ..." Die vyftienjarige Daniel Rosendorf en sy ma kuier by familie in Bloemfontein toe sy pa uit Munchen laat weet dat daar nou plek is by die vioolbouer. Met warm goed, 'n joernaal, lapsak en vyf potlode vertrek hy na Europa met die Union Castle. In Munchen is alles egter nie meer dieselfde nie ... Die vuurhoutjiedooshuisie waarin hy en sy familie woon, is leeg en verwaarloos. Pa en Abigail het "in die nag weggegaan". En ruik hy sleg dat Elfriede met die bottelglas-oe hom so snaaks behandel? Daniel se lewe verander ingrypend wanneer hy deur Duitse soldate geforseer word om op die vragmotor te klim. Het hy genoeg chutzpah om hom deur die taaiste stryd van sy lewe te sien?. In die hemel eet 'n mens mieliepap is 'n meevoerende jeugverhaal wat die leser in kontak sal bring met 'n kaleidoskoop van intense gevoelens. Die onoorwinbare gees van die mens word treffend deur die pryswennerskrywer Maretha Maartens uitgebeeld.

A pot of winter (Paperback): Maretha Maartens A pot of winter (Paperback)
Maretha Maartens
R209 R184 Discovery Miles 1 840 Save R25 (12%) Shipped within 4 - 9 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Die Stropers
Danny Keogh, Benre Labuschagne, … DVD R150 R136 Discovery Miles 1 360
Deadpool 2 - (Theatrical Cut only)
Ryan Reynolds, Josh Brolin, … Blu-ray disc R199 R179 Discovery Miles 1 790
Johnson's Baby Bedtime Bath (300ml)
R41 Discovery Miles 410
Benbat Travel Friends Headrest (1 to 4…
 (6)
R299 R69 Discovery Miles 690
Blade Runner 2049
Ryan Gosling, Harrison Ford Blu-ray disc  (3)
R199 R156 Discovery Miles 1 560
A Message Of Hope
Karien Basson Paperback R200 R165 Discovery Miles 1 650
Toshiba Canvio Basics 2.5" External Hard…
R999 R699 Discovery Miles 6 990
Jumanji: Welcome To The Jungle
Dwayne Johnson, Jack Black, … Blu-ray disc  (3)
R230 R156 Discovery Miles 1 560
Tomb Raider - 3D (2018)
Alicia Vikander Blu-ray disc R250 R91 Discovery Miles 910
Roald Dahl Collection
Roald Dahl Paperback  (1)
R1,299 R699 Discovery Miles 6 990

 

Partners