0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R250 - R500 (6)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All departments

Peaceful Revolution - Inside the War Room at the Negotiations (Paperback): Niel Barnard, Tobie Wiese Peaceful Revolution - Inside the War Room at the Negotiations (Paperback)
Niel Barnard, Tobie Wiese 3
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) In stock

It is the early 1990s and South Africa is on a knife-edge. Nelson Mandela is free at last, but a peaceful political transition looks impossible. In the midst of all this the NP government faced the ANC at the negotiation table at Codesa. As head of National Intelligence (NI), Niel Barnard was central to this process. He also reveals intriguing details of top-secret meetings between the ANC and the NI in hotel rooms in Europe, and writes about his encounters with the Russian KGB in Moscow.

Geheime Revolusie - Memoires Van 'n Spioenbaas (Afrikaans, Paperback): Niel Barnard, Tobie Wiese Geheime Revolusie - Memoires Van 'n Spioenbaas (Afrikaans, Paperback)
Niel Barnard, Tobie Wiese
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) Shipped within 7 - 15 working days

In die duistere wreld van spioene geld die gewone rels nie en is alles geoorloof in die naam van landsveiligheid – selfs om met die staat se Vyand No. 1 te praat.

Dit is presies wat Nil Barnard in die laat 1980’s as hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) gedoen het. In opdrag van PW Botha het hy in die geheim gesprekke met Nelson Mandela begin voer oor die moontlikheid van ’n demokratiese verkiesing en ’n meerderheidsregering. Nie eens die kabinet was bewus van hierdie gesprekke nie.

Geheime Revolusie onthul besonderhede oor hierdie ontmoetings – die eerste stap in die rigting van ’n demokratiese Suid-Afrika – asook oor die spesiale persoonlike band wat tussen die twee mans ontwikkel het. Sowel Mandela as Barnard was sterk persoonlikhede wat by tye hardkoppig en selfs kwasterig kon wees, maar al twee het die gewig besef van dit waarmee hulle besig was.

Die boek bied ook ’n fassinerende blik op die alledaagse lewe van spioene en die suksesse van NI in die 1980’s. As spioenbaas het Barnard daarin geslaag om bande te vestig met vriende en vyande van die Suid-Afrikaanse staat. Hy het nie net talle Afrika-leiers besoek in ’n tyd toe Suid-Afrika die muishond van die wreld was nie, maar selfs intelligensiebande met kommunistiese Rusland gebou.

’n Moet vir enigeen wat wonder oor wat alles in die 1980’s agter die politieke skerms gebeur het.

Vreedsame revolusie - Uit die enjinkamer van die onderhandelinge (Afrikaans, Paperback): Niel Barnard, Tobie Wiese Vreedsame revolusie - Uit die enjinkamer van die onderhandelinge (Afrikaans, Paperback)
Niel Barnard, Tobie Wiese 2
R315 R271 Discovery Miles 2 710 Save R44 (14%) In stock

In die vroee 1990s is Suid-Afrika op n mespunt. Nelson Mandela is vry, maar n vreedsame politieke oorgang lyk byna onmoontlik.Te midde van dreigende geweld kom die NP-regering teen die ANC te staan by Kodesa. As hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) is Niel Barnard sentraal tot die onstuimige proses. Hy onthul ook hoe vertrouensbande tussen die ANC en NI gesmee is tydens geheime ontmoetings in Europese hotelkamers, en skryf oor sy wedervaringe in Moskou saam met die Russiese KGB.

Geheime Revolusie - Memoires Van 'n Spioenbaas (Afrikaans, Paperback): Niel Barnard Geheime Revolusie - Memoires Van 'n Spioenbaas (Afrikaans, Paperback)
Niel Barnard; As told by Tobie Wiese
R454 Discovery Miles 4 540 Shipped within 7 - 11 working days
Secret Revolution - Memoirs of a Spy Boss (Paperback): Niel Barnard Secret Revolution - Memoirs of a Spy Boss (Paperback)
Niel Barnard; As told by Tobie Wiese
R491 Discovery Miles 4 910 Shipped within 7 - 11 working days
Secret Revolution - Memoirs Of A Spy Boss (Paperback): Niel Barnard, Tobie Wiese Secret Revolution - Memoirs Of A Spy Boss (Paperback)
Niel Barnard, Tobie Wiese 3
R349 R312 Discovery Miles 3 120 Save R37 (11%) Special order

In the murky world of espionage few rules apply. Everything is permitted in the name of state security – even talking to Enemy No. 1.

This is exactly what Nil Barnard, then head of the National Intelligence Service (NIS), did in the late 1980s. On instruction of PW Botha, he started top-secret talks with Nelson Mandela in prison. Not even Cabinet was informed.

In Secret Revolution Barnard reveals, for the first time, the details of these meetings – the precursor to Mandela’s release and the first democratic elections. Barnard’s disclosures offer fascinating insights into Mandela the man, his convictions and strategic reasoning.

The book sheds light on the daily lives of spies during NIS’s heyday in the 1980s and contains several revelations: From the secret communication channel NIS established with the KGB and the British operatives caught spying on South Africa’s nuclear capability to ministers’ sexual escapades.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Monopoly - The Big Bang Theory
 (3)
R676 R497 Discovery Miles 4 970
Paw Patrol Stampers Foil Bag
R51 Discovery Miles 510
Ja-Ru Tub Fun Duck Family
R109 R42 Discovery Miles 420
Emoji Stampers Blind Foil Bag (Single…
R41 Discovery Miles 410
Not available
Janjax Rope Side Table (Small) (Natural…
R1,800 Discovery Miles 18 000
Janjax Roped Side Table (Medium) (Beige…
R2,400 R2,014 Discovery Miles 20 140
Not available
Bubble Wrap (750mm)(30 Inch Wide x 100m…
R2,972 Discovery Miles 29 720
3 Doodler Start Blocks Assorted
R389 Discovery Miles 3 890

 

Partners