0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (2)
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All departments

Wanneer Die Kerk Verdwaal (Afrikaans, Paperback): Stephan Joubert, Norma Rossouw, Isak Burger, Annalise Wiid Wanneer Die Kerk Verdwaal (Afrikaans, Paperback)
Stephan Joubert, Norma Rossouw, Isak Burger, Annalise Wiid
R77 Discovery Miles 770 Shipped within 10 - 15 working days

50 skrywers skryf saam om vrae rondom die kerk, geloof en God te beantwoord en gee ook opinies oor hoekom kerke leeg loop ...

Sominge gelowiges voel dat ander Christene hulle met ‘n valkoog dophou. Hulle het ‘n vrees vir die kerk se hoŽ standaard en hulle dink net perfekte mense hoort daar. Baie het al negatiewe ondervindings gehad en seergekry en is liefdeloos behandel.

50 skrywers het saamgespan en deel hulle wysheid oor Christenskap en sal jou nuut laat dink oor kerkwees en wat dit regtig betek om Jesus te volg

Wat SÍ Jy? (Afrikaans, Paperback): Liesel Krause-Wiid, Greta Serfontein, Norma Rossouw Wat SÍ Jy? (Afrikaans, Paperback)
Liesel Krause-Wiid, Greta Serfontein, Norma Rossouw
R64 Discovery Miles 640 Shipped within 10 - 15 working days

Leer hoe om ʼn verskil in iemand se lewe te maak.

Om met iemand te praat moet jy woorde gebruik. Alles wat ons elke dag doen is deur woorde. Of jy praat by die werk, ʼn e-pos aan ʼn kliŽnt of ʼn boodskap aan ʼn vriendin stuur, dit wat jy sÍ kan ʼn baie groot impak op iemand se lewe hÍ.

Jou woorde het krag en dit is tyd dat vroue in ons land dit verstaan en begryp. Alhoewel ons woorde nie iets kan skep, soos God die wÍreld geskep het nie, kan jy iemand se lewe opbou of afbreek.

40 leraars skryf saam om jou te leer hoe om ʼn verskil in iemand se lewe te maak, wat jou nie tyd of moeite sal kos nie, net twee keer dink voor jy praat.

Uit 'n Ouerhart (Afrikaans, Paperback): Norma Rossouw Uit 'n Ouerhart (Afrikaans, Paperback)
Norma Rossouw
R190 R157 Discovery Miles 1 570 Save R33 (17%) Shipped within 5 - 10 working days

50 waarhede vir elke kind se lewensreis.

Kinders leer die beste deur ander se voorbeeld na te volg en deur dinge te doen. In Uit ’n ouerhart deel Norma Rossouw 50 waarhede met ouers om prakties toe te pas en jou kind toe te rus vir die lewe. Sy bevestig die belangrikheid van ouers se voorbeeld en om die Here saam met jou kind in gebed en lofprysing te dien.

Norma deel van haar eie insigte as ouer, wat die Bybel oor elke aspek sÍ, hoe om die Heilige Gees as Raadgewer in elke situasie te vertrou en hoe om God te loof vir wat Hy reeds gedoen het. Temas wat bespreek word, is onder andere vriendskap, prioriteite, liefde in aksie, nederigheid en waarvoor om nee te sÍ.

Daar is ook plek vir jou en jou kind om vrae te beantwoord en gedagtes neer te skryf, asook voorstelle vir gebede om saam te bid en voorstelle vir dinge om as ouers en kinders te doen.

Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Vroue (Linne) (Afrikaans, Paperback): Norma Rossouw Die Sakpas-Bybel Met Oordenkings Vir Vroue (Linne) (Afrikaans, Paperback)
Norma Rossouw
R250 R206 Discovery Miles 2 060 Save R44 (18%) Shipped within 5 - 10 working days

366 temas ondersteun deur teksverse en ’n unieke kerngedagte om gelowige vroue te bemoedig.

Die Sakpas-Bybel-reeks is bedoel vir almal, ongeag waar jy jou in jou geloofreis bevind. Dit roer onder≠werpe aan wat alle gelowiges raak, van versekering van ver≠lossing tot ’n geesdriftige lewe vir God.

Elk van die 366 temas word ondersteun met verskeie teksverse en ’n unieke kerngedagte. Die Sakpas-Bybel-reeks bestaan uit vier uitgawes spesiaal vir mans, vroue, meisies en jong mans. Die kerngedagtes is ge≠skryf deur Stephan Joubert (mans), Norma Rossouw (vroue) en Johan Smith (meisies en seuns). Agter in die Bybel is daar ook ’n tematiese indeks ingesluit wat dit maklik maak om temas soos aanvaarding, besluitne≠ming, geloof en doel op te spoor.

Die Sakpas-Bybel is die ideale Bybel vir enige om≠standighede, of jy nou reis of dit op jou bedtafeltjie hou, en vir elke lewensseisoen.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel The Pocket Bible Devotional for Women

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Sylvanian Families - Walnut Squirrel…
R537 R364 Discovery Miles 3 640
Dicallo Ladies Laptop Bag 15.6" (Red)
R500 R299 Discovery Miles 2 990
The SABC 8
Foeta Krige Paperback R280 R220 Discovery Miles 2 200
Blessed By Bosasa - Inside Gavin…
Adriaan Basson Paperback R260 R180 Discovery Miles 1 800
Ultra Link Universal Headrest Tablet…
R300 R199 Discovery Miles 1 990
Microlab MD217 Portable Bike Speaker…
R399 R159 Discovery Miles 1 590
Underwear Storage Box – Pink
R549 R199 Discovery Miles 1 990
Siya Kolisi - Against All Odds
Jeremy Daniel Paperback R260 R179 Discovery Miles 1 790
Dicallo Laptop Bag 15.6" - Black
 (2)
R600 R299 Discovery Miles 2 990
Linx Fiji Bar Stool
 (1)
R1,000 R699 Discovery Miles 6 990

 

Partners