0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
Status
Brand

Showing 1 - 16 of 16 matches in All departments

Knapsekerels (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Knapsekerels (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R175 R145 Discovery Miles 1 450 Save R30 (17%) Ships in 5 - 10 working days

Die gedigte handel onder meer oor 'n byna uitgestorwe plattelandse lewe met tradisionele gebruike en ambagte. Tog word dit haarskerp en klokhelder verwoord sodat ook die moderne stadsmens aanklank daarby kan vind. Maar hy skryf ewe meevoerend oor die stad (Kaapstad).

Daar is ook aktuele gedigte oor Suid-Afrikaanse toestande, tydlose verse oor die dood en prikkelende maar ook skreiende uitbeeldings van die liefde. Die verse het 'n eie, unieke klank en styl. Die minimalistiese woordgebruik is besonder suggestieryk en skep dikwels meerduidighede - betekeniseggo's wat naklinkend in die leser se kop bly draai.

Die beelde en klanke klou inderdaad aan jou soos knapsekÍrels.

Gert Garries - 'n Baaisiekel Blues (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Gert Garries - 'n Baaisiekel Blues (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R167 Discovery Miles 1 670 Ships in 10 - 15 working days

Gert Garries: ’n Baaisiekel-babelas word in 2002 by die KKNK opgevoer en gee vleis aan ’n karakter uit Etienne Leroux se roman Magersfontein, O Magersfontein! Die plaaswerker Gert Garries ry vir drie dae met die verbrande liggaam van sy kind op sy fiets rond. Hy wil ’n doodsertifikaat bekom, ’n voorvereiste voordat hy die kind kan begrawe. Weens sy velkleur word hy egter deur die burokrate van bakboord na stuurboord gestuur. Na sy ontmoeting met Le Grange, ’n empatiese verkeersbeampte, ontstaan ’n sonderlinge verhouding tussen hulle. Hierdie verhouding suggereer ’n beter toekoms en menslike identiteit vir Gert, terwyl die kind simbool word van ’n bitter en wrang verlede. Eindelik begrawe Gert sy kind saam met die room van die Engelse.

Die gehoor volg Gert Garries op sy drie dae lange fietsrit en beleef saam met hom ’n prutpot van emosies.

Die drama word gepubliseer in 2019 as Gert Garries: ‘n Baaisiekel-blues.

Boetman Is Die Bliksem In (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Boetman Is Die Bliksem In (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R163 Discovery Miles 1 630 Ships in 10 - 15 working days

In Mei 2000 skryf die joernalis Chris Louw ’n ope brief aan Willem de Klerk waarin hy sy griewe lug teenoor die regering wat aan bewind was in die tyd van die Grensoorlog (ongeveer 1966–1989).

Chris Louw, oftewel “Boetman”, is ontnugter deur die patriargale leiding van die Afrikanermans van daardie tyd.

Pieter Fourie het Chris Louw se brief omskryf tot ’n drama waarin verskillende stemme en menings gehoor kan word, onder andere diť van ’n ma wat haar seun in die Grensoorlog verloor het, die joernalis Annesu de Vos wat met Chris Louw ’n debat op LitNet gevoer het en ’n swart aktivis.

Elke Duim 'n Koning (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Elke Duim 'n Koning (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 10 - 15 working days

Die toneelstuk ontgin nie net Andre Huguenet se lewe as mens en akteur tot met sy tragiese einde nie maar ook die ironiese spel tussen toneel en werklikheid. Ondanks die hoe eise wat hierdie tweekuns aan ín dramaturg stel, bevestig Fourie opnuut sy vermoe om boeiende, menslike toneel te skep wat toeganklik is vir die gespesialiseerde sowel as die minder ingewyde teaterganger.

Naelstring (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Naelstring (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 10 - 15 working days

Naelstring belig die problematiek van transformasie in ín nuwe Suid-Afrika en die soms fanatieke eise van swart bemagtiging. Die drama sentreer rondom ín moeder wat weier om haar pasgebore baba se naelstring te knip. Die baba is egter nie bereid om die absurde situasie gelate te aanvaar nie en neem sy gehoor op ín reis van swart komedie en deernisvolle maar pynlike interaksie. Pieter Fourie, dramaturg en dramaveteraan, is waarskynlik die enigste Suid-Afrikaanse kunstenaar wat diep spore as toneelspeler, regisseur, artistieke direkteur en skrywer getrap het. Met Naelstring deurbreek die bekroonde dramaturg Pieter Fourie opnuut die grense van sy oeuvre.

Post mortem (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Post mortem (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 10 - 15 working days

Drie hopies grond van drie grafte en die drie mense aan wie die grafte behoort: Vytjie, Basjan en Gulu. Elkeen moet vertel hoe hy of sy aan sy dood gekom het. Trien is die sameroeper van hierdie byeenkoms na die dood. Sy behartig die post mortem. Hoe het dit gebeur dat haar man, haar huiswerker en plaaswerker dood is? In hierdie drama deur Pieter Fourie moet Basjan, Vytjie en Gulu aan Trien vertel en demonstreer wat gelei het tot hul dood. Dit word duidelik dat Trien se pienk pilletjies haar blind gemaak het vir die dinge wat rondom haar gebeur ...

Koggelmanderman (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Koggelmanderman (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R20 Discovery Miles 200 Ships in 10 - 15 working days
Jasmyn (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Jasmyn (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 10 - 15 working days

Die trauma van die "has been" ontsnap niemand nie. Die liggaam bly die gewildste prooi van tyd. Vir die hoogste bome wat die meeste wind vang, is dit dikwels pynliker en hierdie mense se opstand daarteen is pateties en vernederend. In Jasmyn word ín vervalle ou skoonheidsikoon, Beulah, genadeloos belig vanuit ín ongewone invalshoek: as prooi en as begenadigde. Die verstand wat in haar vervalle liggaam gehuisves word, is egter nog naaldskerp. ín Onverwagte erflating deur ín eertydse miljarderminnaar word die hoogtepunt en afloop van die drama. Beulah erf R40 miljoen, mits sy ín minnaar werf wat ten minste 20 jaar haar junior is, ín verjongingsprogram voltooi met riglyne rakende dieet, plastiese chirurgie, sielkundige berading, hormoonmanipulasie en nuut geskepte ikoonstatus. Laasgenoemde word moontlik gemaak deurdat die oorlede minnaar geld nalaat om ín nuwe skoonheidseep, Beulah Jasmine, internasionaal vry te stel.

Ek, Anna Van Wyk (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Ek, Anna Van Wyk (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie 1
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 10 - 15 working days
Die Koggelaar (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Die Koggelaar (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R189 R163 Discovery Miles 1 630 Save R26 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Boet Cronje is hardkoppig, arrogant en ontken dat sy bruin regterhand op die plaas eintlik sy halfbroer is. Maar met God as vennoot, 'n familieplaas en 'n erfgenaam lyk die toekoms vir Boet aanvanklik belowend. 'n Langdurige droogte en die dood van sy seun laat hom egter in opstand teen God kom. Die koggelaar vertel die verhaal van 'n man wat oortuig is dat God hom tart; ironies genoeg word hy die een wat koggel.

Stof En Ster (Afrikaans, Paperback): Pieter Fourie Stof En Ster (Afrikaans, Paperback)
Pieter Fourie
R220 R182 Discovery Miles 1 820 Save R38 (17%) Ships in 5 - 10 working days

Deernisvol verken die digter in hierdie bundel ’n denkbeeldige gemeenskap met herkenbare karakters. Die gedigte verbeeld samehorigheid en verlies in ’n spektrum van komiese en dramatiese emosies. Polsend van liefde en die lewe, deurspek met legendes en mites, word die dorpie in sy tydlose volheid vertoon. Uiteindelik vind die leser in die karakters se universaliteit sy of haar eie kleurvolle menswees terug.

Global Health and Security - Critical Feminist Perspectives (Hardcover): Colleen O'Manique, Pieter Fourie Global Health and Security - Critical Feminist Perspectives (Hardcover)
Colleen O'Manique, Pieter Fourie
R2,886 Discovery Miles 28 860 Ships in 10 - 15 working days

The past decade has witnessed a significant increase in the construction of health as a security issue by national governments and multilateral organizations. This book provides the first critical, feminist analysis of the flesh-and-blood impacts of the securitization of health on different bodies, while broadening the scope of what we understand as global health security. It looks at how feminist perspectives on health and security can lead to different questions about health and in/security, problematizing some of the 'common sense' assumptions that underlie much of the discourse in this area. It considers the norms, ideologies, and vested interests that frame specific 'threats' to health and policy responses, while exposing how the current governance of the global economy shapes new threats to health. Some chapters focus on conflict, war and complex emergencies, while others move from a 'high political' focus to the domain of subtler and often insidious structural violence, illuminating the impacts of hegemonic masculinities and the neoliberal governance of the global economy on health and life chances. Highlighting the critical intersections across health, gender and security, this book is an important contribution to scholarship on health and security, global health, public health and gender studies.

Global Health and Security - Critical Feminist Perspectives (Paperback): Colleen O'Manique, Pieter Fourie Global Health and Security - Critical Feminist Perspectives (Paperback)
Colleen O'Manique, Pieter Fourie
R1,180 Discovery Miles 11 800 Ships in 7 - 11 working days

The past decade has witnessed a significant increase in the construction of health as a security issue by national governments and multilateral organizations. This book provides the first critical, feminist analysis of the flesh-and-blood impacts of the securitization of health on different bodies, while broadening the scope of what we understand as global health security. It looks at how feminist perspectives on health and security can lead to different questions about health and in/security, problematizing some of the 'common sense' assumptions that underlie much of the discourse in this area. It considers the norms, ideologies, and vested interests that frame specific 'threats' to health and policy responses, while exposing how the current governance of the global economy shapes new threats to health. Some chapters focus on conflict, war and complex emergencies, while others move from a 'high political' focus to the domain of subtler and often insidious structural violence, illuminating the impacts of hegemonic masculinities and the neoliberal governance of the global economy on health and life chances. Highlighting the critical intersections across health, gender and security, this book is an important contribution to scholarship on health and security, global health, public health and gender studies.

Political Science in South Africa - The Last Forty Years (Hardcover): Peter Vale, Pieter Fourie Political Science in South Africa - The Last Forty Years (Hardcover)
Peter Vale, Pieter Fourie
R2,885 R2,511 Discovery Miles 25 110 Save R374 (13%) Out of stock

In 2013 and in 2014 respectively, the South African Association of Political Studies (SAAPS) and Politikon (the South African Journal of Political Studies) celebrate their 40th anniversary. Also, in April 2014 South Africa celebrates twenty years since the advent of the post-Apartheid democracy, and the birth of the 'rainbow nation'. This book provides a timely account of the birth and evolution of South African politics over the past four decades, but also of the study of Political Science and International Relations in this country. Fourteen political scientists contribute chapters to this volume, situating the study of politics within its global context and recounting the development of politics as a field of study at South African universities. The fourteen contributions evaluate the state of the discipline(s) and suggest conclusions that are surprising and in many instances unsettling, not only with regards to what and how politics is taught, but also how its study has variously gained and lost pertinence for South Africans' understanding of their own polity as well as its place in the world. The implications are uncomfortable, and pose interesting challenges for South African scholarship, pedagogy and national self-reflection. This book was published as a special issue of Politikon.

Turning Dread into Capital - South Africa's AIDS Diplomacy (Paperback): Pieter Fourie Turning Dread into Capital - South Africa's AIDS Diplomacy (Paperback)
Pieter Fourie
R743 Discovery Miles 7 430 Out of stock

The Oslo Ministerial Declaration on the link between health and foreign policy has opened a window of opportunity for a concerted effort to mainstream health as an issue to be used not only to affirm the status quo of global health governance, but also to reform the health architecture and to consider the kind of global order that might be possible. Similarly, AIDS diplomacy can be a project of transformation and emancipation for South Africa, which is in need of a refocused and rejuvenated foreign policy. The country has overcome dread before, transforming the legacy of apartheid into an example for the rest of the world to admire. By exploring innovative diplomacy, South Africa can use AIDS as an issue to consolidate its young democracy, and it can work with transnational issue networks to strengthen middle power multilateralism more broadly. If South Africa can get this right, it has the real potential to turn dread into capital, rather than to default to positions of impotence and blaming outsiders.

The Politics of AIDS Denialism - South Africa's Failure to Respond (Hardcover, New Ed): Pieter Fourie, Melissa Meyer The Politics of AIDS Denialism - South Africa's Failure to Respond (Hardcover, New Ed)
Pieter Fourie, Melissa Meyer
R3,042 Discovery Miles 30 420 Out of stock

Successive South African governments have had controversial views on HIV and AIDS which have led to allegations that South Africa is in a state of denial about the AIDS epidemic. This book attempts to determine the validity of such claims of government denial by formulating and testing a denial hypothesis. The hypothesis is contextualized with an overview of the South African epidemic as well as a review of allegations of government denial. It reveals possible political factors that may motivate policy-makers to resort to official denial and tentatively concludes with a confirmation of the allegations contained in the denial hypothesis. However, this is done within the broader notion that denial is inherently vague and couched in language (rarely in writing) and therefore difficult to test with certainty and as such this book's real value lies in the insights gained into the complex politics of denial. By exploring the dynamics of denial and denialism and applying this to the South African AIDS epidemic, this study provides a comprehensive analysis.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Cobra Adventure AM-645 2-Way Radios…
R1,299 R909 Discovery Miles 9 090
Dunlop Swingball Set
R368 Discovery Miles 3 680
Bactrojell Bactericidal Sanitising Gel…
 (1)
R279 R208 Discovery Miles 2 080
Anxious Joburg - The Inner Lives Of A…
Nicky Falkof, Cobus van Staden Paperback R420 R329 Discovery Miles 3 290
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R336 R269 Discovery Miles 2 690
Swiss Mobile Gear Gellihug Switch Shell…
R199 Discovery Miles 1 990
Croxley Polythene Clear Transparent Book…
R9 Discovery Miles 90
Omron Blood Pressure Monitor M2 Eco
 (7)
R504 R399 Discovery Miles 3 990
FIFA 21
R1,299 R989 Discovery Miles 9 890
Crayola Crayons (Pack of 24)(Assorted…
R58 Discovery Miles 580

 

Partners