0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
Price
  • R50 - R100 (3)
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 4 of 4 matches in All departments

Die Seemeeu (Afrikaans, DVD): Sandra Prinsloo, Marius Weyers, Gerben Kamper, Deon Lotz, Rolanda Marais Die Seemeeu (Afrikaans, DVD)
Sandra Prinsloo, Marius Weyers, Gerben Kamper, Deon Lotz, Rolanda Marais; Directed by …
R150 R120 Discovery Miles 1 200 Save R30 (20%) In stock

Christiaan Olwagen neem die klassieke teaterstuk, The Seagull, deur Anton Tsjechof, en verplaas dit na Suid-Afrika in die 1990’s, bykans 100 jaar nadat dit geskryf is. Wat merkwaardig is, is dat die karakters uiters gemaklik in hierdie nuwe tydgleuf en omgewing bestaan, amper asof hulle geskryf is met die moontlikheid van só ‘n verplasing in gedagte.

Elkeen van Tsjechof se volronde karakters wroeg met hulle eie vrese, verlange, twyfel en frustrasies, wat natuurlik as gevolg van hulle eie toedoen is.

Ons ontmoet die teaterdiva Irene (Sandra Prinsloo), wie sukkel om gewoond te raak aan streeksrade wat nie meer bestaan nie en kunstefeeste wat haar loopbaan se voorland is; haar sieklike ouer broer, Piet (Marius Weyers), wat wens hy het meer kanse gevat in sy lewe; die onsekere, verlore en vergete seun Konstant (Albert Pretorius) wie net sy ma se aandag en goedkeuring soek; die naïwe aspirerende aktrise Nina (Rolanda Marais) wie wil wegkom uit die kloue van haar ouers en die klein dorpie waar sy woon, en dan nie weet wat om te doen wanneer sy die geleentheid kry nie; die immer-teneergedrukte Masha (Cintaine Schutte) wie ‘n liefdesdriehoek moet handhaaf; die opgewekte filosoof Dr Eugene (Gerben Kamper) wie alles van ‘n afstand waarneem; die onafgewerkte plaasbestuurder Elias (Deon Lotz); sy onderdanige vrou Paulina (Martelize Kolver); die armoedige onderwyser Simon (Geon Nel); en die bekende skrywer Boors (Alyzzander Fourie).

Elkeen van die karakters dra by tot die gevoel van gevangenheid wat die vakansie op die familieplaas onder ‘n vergrootglas bring.

Johnny Is Nie Dood Nie (Afrikaans, DVD): Christiaan Olwagen Johnny Is Nie Dood Nie (Afrikaans, DVD)
Christiaan Olwagen; Starring Rolanda Marais, Albert Pretorius, Roelof Storm, Ludwig Binge, … 3
R165 R98 Discovery Miles 980 Save R67 (41%) Shipped within 4 - 9 working days

Vier vriende hou 'n partytjie kort na Johannes Kerkorrel se selfmoord in 2002. So kan hulle weer hulle studentedae op Stellenbosch in die tyd van die Voelvry-ioer herleef.

Hulle was deurdrenk van die protesmusiek van Kerkorrel, Andre Letoit en Bernoldus Niemand. Toe was hulle jonk, dronk en rebels. Nou is hulle voorstedelik en ontnugter. Die dood van hulle universiteitsvriend Johnny bly egter nog 'n raaisel - iets wat al vier steeds na al die jare teister.

Dit is 'n vernuftig gekonstrueerde stuk waarin die onstuimige laat tagtigerjare in Suid-Afrika oortuigend uitgebeeld word. Dit was die tyd toe die Afrikaanse jeug polities bewus geraak het en toe die grensoorlog 'n verwoestende uitwerking op duisende jong dienspligtiges gehad het.

Ballade Vir 'n Enkeling (Afrikaans, DVD): Donnalee Roberts, Armand Aucamp, Rolanda Marais Ballade Vir 'n Enkeling (Afrikaans, DVD)
Donnalee Roberts, Armand Aucamp, Rolanda Marais 5
R159 R98 Discovery Miles 980 Save R61 (38%) Shipped within 4 - 9 working days

Based upon the book written by Leon van Nierop, this mystery drama focuses on the mysterious disappearance of celebrated writer Jacques Rynhard, and the investigative hunt for him launched by journalist Carina Human.

Wolwedans In Die Skemer (Afrikaans, DVD): Rolanda Marais, David Louw, Desire Gardner, Andre Roothman Wolwedans In Die Skemer (Afrikaans, DVD)
Rolanda Marais, David Louw, Desire Gardner, Andre Roothman 7
R159 R98 Discovery Miles 980 Save R61 (38%) Shipped within 4 - 9 working days

‘n Jong dame, Sonja Daneel , het ‘n karongeluk naby die luukse Hotel Njala in Hazyview en verloor haar geheue.

Met haar aankoms by die hotel, raak sy betrokke by ‘n obsessiewe familie wie se lewens beheer word deur hierdie spokerige, vreemde hotel. Sy ontdek spoedig dat familie geheime en ‘n obsessie met die verlede by hulle spook en hulle elke beweging beheer.

Sonja ontmoet dan die misteriëse Jan Joubert, man van die eienaares van die hotel, Diana Joubert. Sy is veral gefasineer deur sy twee dogters, Adèle en Maggie, wie lewe in vrees en fasinasie van hulle pa en word beheer deur sy woede en obsessies.

Sonja raak gou verlief op die sjarmante Ryno Lategan, ‘n toer gids wat haar bevriend en haar belowe om haar te help om haar geheue te herwin. Wanneer ‘n wrede byl moordenaar Sonja begin teroriseer, besef sy dat sy ‘n vreemde konneksie met die hotel het uit haar verlede en dat hierdie konneksie haar lewe kan kos.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Ja-Ru Grab-it-Claw
R49 R27 Discovery Miles 270
I Do Crew - Gold Foiled Photo Booth…
R120 Discovery Miles 1 200
Ja-Ru Army Gear
R39 R25 Discovery Miles 250
Cluedo - The Big Bang Theory
 (2)
R551 Discovery Miles 5 510
Kids Cove Luke L-Shape Double Bunk…
 (1)
R6,049 Discovery Miles 60 490
Not available
Sylvanian Families - Walnut Squirrel…
R537 R364 Discovery Miles 3 640
Sylvanian Families - City House with…
 (30)
R1,557 R1,055 Discovery Miles 10 550
Not available Not available

 

Partners