0
Your cart

Your cart is empty

Browse All departments
  • All departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (52)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 25 of 54 matches in All departments

Willem Die Wreedaard (Afrikaans, Hardcover): John Fardell, Shane Kleyn Willem Die Wreedaard (Afrikaans, Hardcover)
John Fardell, Shane Kleyn; Illustrated by John Fardell
R150 R130 Discovery Miles 1 300 Save R20 (13%) Ships in 10 - 15 working days

Willem die Wreedaard is geweldig wreed. Hy ontvoer briljante uitvinders en dwing hulle om masjiene te bou waarmee hy sy duiwelswerk kan doen. Maar daar kom ’n dag waarop hy besef dat hy so wreed is dat niemand van hom hou nie. Sal Willem ’n nuwe blaadjie kan omslaan?

’n Snaakse storie vir wreedaarde en weldoeners van alle ouderdomme!

My Familie - 'n Reis Deur Die Tyd (Afrikaans, Hardcover): Anna De Bode My Familie - 'n Reis Deur Die Tyd (Afrikaans, Hardcover)
Anna De Bode; Illustrated by Anna De Bode; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days
Bella & Bollie En Die Njammie-Njam-Dag, Boek 3 (Afrikaans, Hardcover): Mandy Sutcliffe Bella & Bollie En Die Njammie-Njam-Dag, Boek 3 (Afrikaans, Hardcover)
Mandy Sutcliffe; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

In die derde boekie in die reeks oor Bella en Bollie, is Bollie lus vir koek. Vandag is 'n hongerige dag en Bollie is lus vir koek. Maar Bella wil liewer gesond eet. Hoe lank sal Bollie die njammie geure kan weerstaan?

Tommie En Die Toringhoe Toebroodjie (Afrikaans, Hardcover): Lorraine Francis Tommie En Die Toringhoe Toebroodjie (Afrikaans, Hardcover)
Lorraine Francis; Illustrated by Pieter Gaudesaboos; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Tommie maak sy ma se kombuiskaste leeg om vir hom die grootste toebroodjie ter wereld te maak. Sal die toebroodjie met die sjokoladesmeer, mosterd, sjokoladevermicelli, rosyntjies, appelkooskonfyt, grondboontjiebotter, n lepel soet heuning en bykans die hele yskasinhoud genoeg wees om Tommie se groot honger te stil?

Is Dit Slaaptyd, Wikkels Vark (Afrikaans, Hardcover): Mick Inkpen Is Dit Slaaptyd, Wikkels Vark (Afrikaans, Hardcover)
Mick Inkpen; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days
Koning Van Die Woud (Afrikaans, Paperback): Caroline Pitcher Koning Van Die Woud (Afrikaans, Paperback)
Caroline Pitcher; Illustrated by Jackie Morris; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Al die geluide in die woud is vir Tier vreeslik opwindend. Saam met sy vriende (pronkende Pou, verstrooide Renoster en trompetterende Olifant) soek hy na 'n antwoord op die opwindendste vraag van almal: Wie is die koning van die woud?

The big baby book (Board book): Guido van Genechten The big baby book (Board book)
Guido van Genechten; Illustrated by Guido van Genechten; Shane Kleyn
R124 Discovery Miles 1 240 Ships in 10 - 15 working days

Human babies, animal babies, cuddly, hairless, big or small: every parents baby is a uniquely cherished creature! This playful exploration of a variety of newborn animals is a perfect conversation starter for an expanding family. Its also the perfect gift for someone who just became a big brother or sister!

Wikkels Vark Het Tien Ballonne (Afrikaans, Hardcover): Mick Inkpen Wikkels Vark Het Tien Ballonne (Afrikaans, Hardcover)
Mick Inkpen; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days
Willie die dromer (Afrikaans, Hardcover): Anthony Browne Willie die dromer (Afrikaans, Hardcover)
Anthony Browne; Illustrated by Anthony Browne; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

In hierdie slim boekie oor die dromende sjimpansee Willie, gee Anthony Browne 'n speelse knik in die rigting van skilders soos Henri Rousseau en Salvador Dali, wie se kunswerke 'n mens dikwels eerder aan drome as aan die werklikheid herinner. Willie hou daarvan om te droom. Hy droom dat hy 'n filmster is; 'n skilder, 'n balletdanser ... Hy droom van vreeslike monsters en superhelde Willie se droomland is n galery van wonderlike en magiese prente. Maak die boek oop en kyk self!

Sammy and the Skyscraper Sandwich (Hardcover): Lorraine Francis Sammy and the Skyscraper Sandwich (Hardcover)
Lorraine Francis; Illustrated by Pieter Gaudesaboos; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Sammy is raiding his mother' cupboard to make himself the biggest sandwich in the world. But will the sandwich with the chocolate spread, mustard, chocolate vermicelli, raisins, jam, peanut butter, a spoon of sweet honey and almost everything in the fridge be enough to appease his hunger?

My Family - A Journey Through Time (Hardcover): Ann De Bode My Family - A Journey Through Time (Hardcover)
Ann De Bode; Illustrated by Ann De Bode; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days
Wie het Tannie Frieda opgevreet? (Afrikaans, Hardcover): Sean Taylor Wie het Tannie Frieda opgevreet? (Afrikaans, Hardcover)
Sean Taylor; Illustrated by Hannah Shaw; Translated by Shane Kleyn
R153 Discovery Miles 1 530 Ships in 10 - 15 working days

Op 'n dag kom Tannie Frieda nie weer terug nadat sy die vullis gaan uitsit het nie. Wat nou? 'n Klein chinchilla gaan kuier graag by Tannie Frieda het is nou in 'n penarie. Hoe gemaak as daar gevaar is in die lug om die woonstelblok waar sy woon? Dit is n lekker spannende boek wat kinders sal laat omblaai tot op die heel laaste bladsy!

Olifant Se Vraag (Afrikaans, Hardcover): Leen Van Den Berg Olifant Se Vraag (Afrikaans, Hardcover)
Leen Van Den Berg; Edited by Rentia Bartlett-Mohl; Illustrated by Kaatje Vermeire; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Soos elke jaar klim al die diere en skepsels teen die heuwel op vir 'n vergadering. Hierdie jaar het olifant 'n vraag, 'n moeilike vraag: Hoe weet mens dat jy iemand liefhet? Die verhaal begin met 'n groot prent van 'n treurige olifant met 'n klein stoeltjie op sy kop en 'n blom in sy mond. Die vergadering wat olifant se vraag moet bespreek, word gelei deur Mier, wat die woord gee aan Muis, Sneeuwitjie, 'n klip, 'n swerwer, 'n ysbeer en nog vele ander skepsels. As hulle saam by klomp filosofiese antwoorde oor die liefde gekom het, word die vergadering gesluit en gaan elkeen tevrede huis toe. Net Mier, wat oor die liefde skepties is, weet nie waarom sy skielik so alleen voel nie. Olifant se vraag is 'n ontroerende verhaal oor die vele fasette van die liefde. Leen van der Berg bied die jong leser veel om verder oor te droom en te filosofeer. Kaatje Vermeire se illustrasies, 'n kombinasie tussen grafiek en illustrasies, is 'n pragtige versmelting van realisme en fantasie. Die boek vorm sowel vir die oogstrelende fantasieryke prente, as vir die boeiende teks, stof tot nadenke en bepeinsing.

Die Muishuis: By die kermis, Boek 2 (Afrikaans, Hardcover): Karina Schaapman Die Muishuis: By die kermis, Boek 2 (Afrikaans, Hardcover)
Karina Schaapman; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Daars n kermis in die stad! Sam en Julia gaan kyk hoe die vermaaklikhede gebou word. Daar kom n agtbaan wat so hoog is dat dit tot by die derde verdieping van die Muishuis reik. Hulle kan nie wag om op daardie rit te klim nie! Maar daar is een probleem: Alle plesierritte kos geld en hulle het nie geld nie. Hulle bedink saam met die rommelboer n plan om ekstra sakgeld te verdien. En dan kom die groot dag. Die dag waarop Sam en Julia kermis toe mag gaan! En dit is n geweldige kermis, want alles waarvan n muisekind maar kan droom, is daar. n Balgooikraampie, stampkarretjies, n spookhuis en die einste agtbaan

Ek is die beste (Afrikaans, Paperback): Lucy Cousins Ek is die beste (Afrikaans, Paperback)
Lucy Cousins; Illustrated by Lucy Cousins; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Hond is lief vir sy vriende. Hy dink hulle is fantasties. Maar hy dink ook hy is die beste, en hy hou nie op om hulle te vertel nie. So wat gebeur toe sy vriende besluit om hom n les te leer deur hom te wys waarin hulle die beste is? Die skrywer vertel: "Die idee vir hierdie boek het by my ontstaan nadat ek 'n tenniswedstryd gewen het. Ek het dit geniet om heeltyd by vriende en familie te spog, en toe besef ek dat ek dit onder hulle neuse vryf, net soos Hond!"

Dirkie en sy vriendjies: Dirkie-reeks (Afrikaans, Hardcover): Guido van Genechten Dirkie en sy vriendjies: Dirkie-reeks (Afrikaans, Hardcover)
Guido van Genechten; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Dirkie gaan elke aand na 'n oop plek in die bos. Daar speel hy met al sy vriendjies: Wit en grys en bruin en swart konyntjies. Vreemd genoeg is Dirkie die enigste konyntjie wat met almal speel. Wanneer 'n nuwe konyntjie hom by hulle aansluit, is Dirkie altyd die eerste een wat hom uitnooi om saam te speel. Maar kan Dirkie almal kry om saam te speel?

Die groot eet-boek (Afrikaans, Board book): Guido van Genechten Die groot eet-boek (Afrikaans, Board book)
Guido van Genechten; Illustrated by Guido van Genechten; Translated by Shane Kleyn
R124 Discovery Miles 1 240 Ships in 10 - 15 working days

Fynproewers kom voor in verskeie gedaantes en almal se gunstelingdisse verskil! Vleiseters, viseters, vegetariers, vrugteliefhebbers, kaaskenners, graskouers of blomhappers... in die dierewereld is etenstyd net so interessant soos in die menswereld! Kry kieskeurige eters se bordjies leeg met die inspirerende verhaaltjie.

Die Raasbek-Bangmaak-Boek (Afrikaans, Board book): Sam Taplin Die Raasbek-Bangmaak-Boek (Afrikaans, Board book)
Sam Taplin; Illustrated by Lee Wildish; Translated by Shane Kleyn
R177 Discovery Miles 1 770 Ships in 10 - 15 working days

'n Boek met byklanke. Die klanke sit in die knoppies. Kekkelende hekse, brullende monsters, kermende spoke Maak hierdie boek oop en gaan 'n wereld van bangmaak-klanke binne mits jy dapper genoeg is! Slobber, borrel, gorrel...Krrraak...Kletter, klater! Ha, ha, ha, ha!A-hoeeeeee! Klein handjies sal nie hierdie klankknoppies kan weerstaan nie.

Molkleintjies (Afrikaans, Hardcover): David Bedford Molkleintjies (Afrikaans, Hardcover)
David Bedford; Illustrated by Rosalind Beardshaw; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days
Ek Hou Van Boeke (Afrikaans, Paperback): Anthony Browne Ek Hou Van Boeke (Afrikaans, Paperback)
Anthony Browne; Illustrated by Anthony Browne; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

'n Sjimpansee vertel van sy gunstelingboeke: van boeke oor ruimtevaarders tot boeke oor seerowers. Ja, hy hou regtig van boeke! Van watter tipe boeke hou jy? Snaakse boeke? Bangmaak-boeke? Boeke oor monsters en seerowers? Boeke met sjimpansees? Waarvan jy ook al hou, daar is iets in hierdie boek vir jou!

Die Wraak Van Knor (Afrikaans, Paperback): Tosca Menten Die Wraak Van Knor (Afrikaans, Paperback)
Tosca Menten; Translated by Shane Kleyn; Illustrated by Elly Hees
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Worsies groei nie aan bome of iewers onder die grond nie. Worsies word gemaak van varke. Dit is nou eenmaal so. Hierdie boek gaan oor kampioenworsies. Dit gaan ook oor 'n vergete oupa, wat vroeer 'n slagter was, die liewe varkie Knor en die Worswedstryd van die Eeu. As jy nie van wors hou nie, moet jy liewer nie hierdie boek lees nie. En as jy wel van wors hou, eintlik ook nie Of juis? Jy sien: Bette Babs kry op haar verjaardag 'n varkie van haar oupa. Sy noem hom Knor. Dit lyk miskien of Bette 'n oulike oupa het, maar het hy Knor vir haar gegee omdat hy wil inskryf vir die VVVVVV, die Vereniging Vir Vleisware Van Vars Varke, se worswedstryd?

The Big Poop Contest (Hardcover): Guido van Genechten The Big Poop Contest (Hardcover)
Guido van Genechten; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

King Turd got stuck in his poop-phase. Every year he calls on the Minister of Interior Poop Affairs to organise the Big Poop Contest. From his balcony he watches as the contestants march by with their delightful poop art. Whose name will be chiselled into the memorial stone for the winners of the Big Poop Contest this time?

Die Muishuis: By die teater, Boek 3 (Afrikaans, Hardcover): Karina Schaapman Die Muishuis: By die teater, Boek 3 (Afrikaans, Hardcover)
Karina Schaapman; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Sam en Julia woon in die Muishuis. Sam is BAIE skaam en BAIE soet, en Julia is BAIE nuuskierig en BAIE eiewys. Maar al verskil hulle so van mekaar, is hulle beste maatjies. Toe hulle op n dag met albasters speel, tel hulle n besonderse klip op n gelukbringerklip. Hulle bere dit natuurlik in hul skatkissie in hul geheime hut onder die trap. Min wetend dat die klip later handig te pas sal kom Soos in die topverkoper Die Muishuis, Sam & Julia, sien die leser gaandeweg hoe die vriendskap tussen Sam en Julia ontwikkel. Ons ontmoet ook nuwe karakters soos wat die twee muise nuwe kamers en ruimtes in die Muishuisverken. In 2012 is die oorspronklike uitgawe as Best Verzorgde Boek in Nederland aangewys.

Dirkie en die eekhoring: Dirkie-reeks (Afrikaans, Hardcover): Guido van Genechten Dirkie en die eekhoring: Dirkie-reeks (Afrikaans, Hardcover)
Guido van Genechten; Translated by Shane Kleyn
R143 Discovery Miles 1 430 Ships in 10 - 15 working days

Dit is herfs in die bos. Dirkie soek na kastaiings maar vind op die grond ook 'n eekhoring. Slaap hy? Is hy siek of het hy 'n pootjie gebreek? Dirkie gaan haal sy vriendinnetjie Annie en saam neem hulle die eekhoring na Dirkie se mamma. Sy sien dadelik wat fout is. Met die hulp van Mamma en Pappa neem Dirkie afskeid van n eekhoring. 'n Ontroerende verhaal vir kinders vanaf 4 jaar.

Die Voeltjies Se ABC (Afrikaans, Hardcover): Piet Grobler Die Voeltjies Se ABC (Afrikaans, Hardcover)
Piet Grobler; Illustrated by Piet Grobler; Translated by Shane Kleyn
R96 Discovery Miles 960 Ships in 10 - 15 working days

Piet Grobler (1959) is 'n welbekende, veelbekroonde en internasionaal erkende Suid-Afrikaanse kinderboek-illustreerder, sowel as 'n gevestigde kunstenaar wat se werk plaaslik en oorsee aftrek geniet. In hierdie boekie beeld Piet Grobler die alfabet op sy eiesoortige, baie oorspronklike manier uit. By elke letter laat hy die voeltjie iets se en doen; een drink 'n glas leeg en breek 'n wind op (Burp!), 'n ander sit rustig op 'n tak tot 'n appel op sy kop val (Doink!), en ander voeltjies eet wurms (Njam!) of le eiers (Plop!). Elke letter beslaan twee bladsye. Daar word telkens hoof- en kleinletters verskaf. Die interaksie tussen teks en illustrasie is baie snaaks: So breek 'n houtkapper 'n "T" met sy snawel middeldeur (Tok-tok-tok ) en maak 'n ander voel sy nes bo in die "Y". Die voeltjies se ABC is 'n bekoorlike boekie wat vir ieder en elk plesier sal verskaf!

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
3 Layer Gaged Elasticated Mask - Adult…
R32 Discovery Miles 320
Jeronimo Remote Controlled Stunt Car…
R139 Discovery Miles 1 390
Dunlop Australian Open Tennis Balls (3…
R120 R99 Discovery Miles 990
Gloop Super-Stretch Slime (Pink)
R49 Discovery Miles 490
The Hustle Hack - 8 Laws For Mastering…
Lisa J. Alton Paperback R190 R140 Discovery Miles 1 400
Minecraft Dungeons - Hero Edition
R629 R579 Discovery Miles 5 790
Spectra S2 Hospital Grade Double…
 (2)
R3,299 R2,799 Discovery Miles 27 990
King Kong Leather Ladies Laptop Bag…
R2,499 R1,857 Discovery Miles 18 570
VITATECH Zinc Complex (30 Tablets)
R69 Discovery Miles 690
Simply Child Hot Air Balloon Mobile…
R390 Discovery Miles 3 900

 

Partners